LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by LJA Akkommodasie | LekkeSlaap
+20

LJA Akkommodasie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limpopoweg 23, Bonny Brook, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

LJA Akkommodasie bied gerieflike selfsorg-verblyf in Bonny Brook, Kraaifontein.

Daar is 2 eenhede wat elk geskik is vir 4 gaste. Elke eenheid het 2 slaapkamers met dubbel- en enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Gaste moet asb. hul eie handdoeke en toiletware saambring.

Verder het elke eenheid 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is en daar is ook 'n privaat sit-area in elke eenheid met 'n TV en sekere DStv-kanale.

Parkeerplek is beskikbaar en gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

LJA Akkommodasie is 2 km vanaf Cape Gate Shopping Centre met verskeie winkels en restaurante en die Cape Gate Mediclinic.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Limpopoweg 23, Bonny Brook, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limpopoweg 23, Bonny Brook, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA784e40b9a0a4de0f4fae87515d5f3ad570237cb5a0f212fdb0ab8fda089a5ef230e47c6240105ef370916547e5302460b8da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 23 Limpopo Road Bonny Brook 7570 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-14:00 10:00 -33.837400681348 18.704929610451
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!