L&L Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

L&L Guesthouse bied verblyf in 'n rustige keeromstraat in Wellington. Die instansie word deur die eienaar bestuur en is binne maklike bereik vanaf die dorp.

Verblyf beskik oor 2 selfsorgkamers en 2 gastekamers. Dié kamers het 2 enkelbeddens, of 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Die 2 selfsorgkamers het 'n kombuisie. Elke kamer het ook lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Ontbyt en ander maaltye is beskikbaar op versoek. Die gastehuis bied 'n goed toegeruste ontaalarea met DStv en 'n WiFi-koppelpunt, gemeenskaplike verhitte swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir voertuie.

Wellington is in die Kaapse Wynlande geleë en spog met doendinge soos wyn-, olyf- en kaasproeë en toere, natuurlike staproetes, historiese besienswaardighede en vrugteplase wat besoekers kan besoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Vlaams

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na L&L Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za