Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Llandudno Bungalow

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lizzell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Llandudno Bungalow
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Letitia B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia B
Saam met vriende

Amazing with breathtaking views.

The room was spotless. Lovely bed and linen. Big shower, neat and clean. We were left amazing little treats, which was amazing. The view is breathtaking. The pool was spotless and had nice loungers to relax on outside. The place is very safe and secure. Will most certainly be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Retirement vacation in False Bay.

Beautiful apartment with a beautiful view across False Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jc V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, goed toegeruste woonstel met hoë gehalte beddegoed en toebehore.

Ons het 'n langnaweek in die Kaap kom kuier. Lizzell se professionele en vriendelike diens het gemaak dat ons enige tyd weer daar sal bly. Die uitsig oor die see is asemrowend. Heerlik gestap na Sandy Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was awesome en die mooiste, skoon plekkie wat ons nog ooit besoek het. Mense is awesome en baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Eenheid is baie mooi skoon en gerieflik. Alles is skoon en van goeie kwaliteit. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonette Susan D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette Susan D

Fabulous sunsets and view!

One can finally breathe and take in the view. Appreciating our country.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyf dae van rus by die see.

Llandudno is altyd ons gunsteling - minder mense, mooi strande and mooiste uitsig. Llandudno Bungalow het dit net beter gemaak. Die eenheid is pynlik skoon en die eienaars mees vriendelik. Ons kyk reeds na datums wat ons kan terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig en gasvryheid.

Die akkommodasie was pragtig en skoon, meer as genoeg wat jy benodig met 'n asemrowende uitsig! Ons het baie tuis gevoel. Gaan vir seker weer terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Llandudno-weg 16, Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17ea9585726894e043e1dd1e7c06ff376d75a25202c54c506b67c3f65eb2e1ccdd3dd5dea80621de641acf544295db9ab81e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 16 Llandudno Road Llandudno 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.008498194234 18.347938551343
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem