Llandudno Views

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Llandudno Views is 'n privaat dubbelverdiepinghuis wat stapafstand van Llandudno se strand af is.

Die huis het 3 slaapkamers op die onderste verdieping wat na die tuin lei. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n waskamer wat volledig toegerus is.

Op die onderste verdieping is daar 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer en -kombuis wat na 'n groot onderdakbalkon met ingeboude braaigeriewe lei. Die kombuis is volledig toegerus met 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV en WiFi in.

Gaste het toegang tot die tuin met 'n swembad wat met 'n veiligheidsnet bedek is. Die tuin en die swembad word een keer 'n week netjies gemaak. 'n Skoonmaakdiens vir 3 dae van die week, Maandae, Woensdae en Vrydae, is ingesluit.

Slaapplek

'n Bespreking by Llandudno Views sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  WiFi

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Llandudno Views gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R7 476 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false