LM Vakansie Huis B1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

LM Vakansie Huis B1 is 'n selfsorg-eenheid in 'n vakansieoord op die oewer van 'n rivier in Groot-Brakrivier. Dié dorp is bekend vir sy matige klimaat reg deur die jaar, goue strande en verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Die houtkothuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. 'n Opvouslaapbank vir twee kinders is beskikbaar. Die badkamer word gedeel en het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Gaste het toegang tot parkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, 'n putt-puttbaan en 'n trampolien, en daar is visvang-geleenthede by die rivier in die kompleks.

Gaste kan doendinge, soos visvang, voëlkyk, bootvaart, duik, snorkel, swem, voetslaan, gholf en valskermsweef geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by LM Vakansie Huis B1 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na LM Vakansie Huis B1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false