Loader Street Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Loader Street Apartment is 'n selfsorgwoonstel in die lewendige Groenpunt in Kaapstad. Die perseel is binne maklike bereik van verskeie ontspannings- en sakegeriewe.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, elk met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed met ekstra lengte en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging in elke kamer. Linne, handdoeke, eko-vriendelike seep en toiletware word voorsien.

Die oopplan-kombuis het 'n elektriese kookblad, mikrogolfoond, broodrooster, Nespresso-koffiemasjien, yskas en kookgerei. Die sitkamer het 'n TV met Netflx en optiese vesel internettoegang is beskikbaar. Die woonstel het ook 'n klein binnehof en parkeerplek is beskikbaar in die straat.

Die perseel is ideaal naby restaurante, modieuse winkels en nagklubs. Dit is ook naby die middestad, die V&A Waterfront, Kaapstadstadion en KIKS.

Slaapplek

'n Bespreking by Loader Street Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express

Geriewe

  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Nederlands
  •  Frans
  •  Duits

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Loader Street Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false