LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lobelia Accommodation | LekkeSlaap
+24

Lobelia Accommodation

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 19 resensies vir Lobelia Accommodation
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Colleen M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen M
Gesin met tieners

We had a pleasant stay. Good location and close to the beach and shopping centre and mall.

Had a pleasant stay was received well by owners. Close to the beach and shopping centres and mall.

Nikita C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nikita C
Gesin met tieners

The lady of the place was rude when we left, she kinda threw us out.

It is a okay place but the owners are a problem.

Violet M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Violet M
Saam met vriende

Nice place to visit.

Very nice and quiet place, clean and Carol is a darling.

Judith W - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith W
Besigheidsreis

Absoluut fantasties en rustig.

Julle is awesome en die manne het hul tydjie daar baie geniet.

Lobelia Accommodation's terugvoer

Many thanks, Judy. The guys are always welcome.

Regards,
Carol @ Lobelia Cottage

Lobelia Accommodation
Judith W - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Judith W

Dit was baie gerieflik en was naby aan ons werk en het ons sodoende baie tyd gespaar om ver te ry.

Ons verblyf was gemaklik. Ons tydjie hier het ons baie geniet en was heerlik om nie in die verkeer vas te sit as ons moes Transnet toe ry nie en kon ook gou by die huis kom om te kon rus en kook.

Raief B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Raief B
Gesin met klein kinders

Poor, very poor.

Not worth staying, no value for your money.

Lobelia Accommodation's terugvoer

.

Lobelia Accommodation
Melaine E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melaine E

It was comfortable and homely.

I really liked that. Pretty cool that you get an entire cottage to yourself. The view is partially great. But otherwise most things worked fine.

Claudette O - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claudette O
Gesin met klein kinders

Aangenaam, privaat en is naby die strande en winkels.

Sal weer by Lobelia inboek. Hulle moet maar net kyk daarna om 'n gordyn of blind by die kobuis venster en badkamer venster te hang.

Edgar S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edgar S

Great area and the lady at the cottage is friendly.

See star-rating.

Dinah M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinah M
Gesin met tieners

Fantasties.

Carol, die gasvrou was "amazing". Sal beslis weer gaan.

Lobelia Accommodation's terugvoer

Baie dankie Dinah, dit was a plesier om julle te help.

Baie bly dat julle weer sal kom kuier.

Groete
Carol McBean

Lobelia Accommodation
Abri E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Abri E
Gesin met klein kinders

Regtig baie lekker gebly. Sal weer Lobelia Cottage gebruik.

Die uitsig oor die hawe was was iets anders vir die kinders. Die area is stil en veilig en net reg geleë vir alles.

Lobelia Accommodation's terugvoer

Thank you Abri, I am happy that you were comfortable at Lobelia Cottage. I wish we had more guests like you. Your family were quiet and well mannered and not hard to please

Regards,

Carol @Lobelia Cottage

Lobelia Accommodation
Nicolien M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolien M
Gesin met tieners

Dit was 'n lekker plek om te bly, mense baie gasvry.

Ons het basies net geslaap. Dit is 'n lekker plekkie in 'n stil omgewing. Nie te ver van Brighton-strand. Sal beslis weer daar wil bly.

Lobelia Accommodation's terugvoer

Baie dankie Nicolien,
Beste,
Carol & Henri

Lobelia Accommodation
Ronel H - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel H
Gesin met tieners

Die gasvryheid en als daarmee saam word opreg waardeer, om rustig te kon slaap en wees na lang ure op die pad.

Sonder dat ons dit besef het was ons verblyf hier, 100% sentraal tussen die verskillende sportstadions. Veilig geleë en die uitsig is pragtig! Die cottage het voldoen aan als wat ons nodig gehad het. Sal hierdie plekkie vir seker aanbeveel.

Lobelia Accommodation's terugvoer

Thank you very much. We really appreciate your comments

Many thanks
Carol & Henri @ Lobelia Cottage

Lobelia Accommodation
Edgar S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edgar S
Saam met vriende

My friends had a great time and would stay there on their next visit.

See stars.

Lobelia Accommodation's terugvoer

Thanks Edgar.

Someone left a red hat, not sure who it belongs to. Ask them to let me know what to do with it.

Regards,
Carol Mc Bean @ Lobelia cottage

Lobelia Accommodation
Dorothy F - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothy F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ons verblyf was baie lekker, die uitsig is lelik en parkering is 'n probleem.

Dries H - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries H

Baie lekker en veilig, sal enige tyd weer teruggaan, beveel dit aan, dit was gerieflik en 'n seën om daar tuis te gaan.

Die paar dae wat ons daar vertoef het, was uitstekend en kan met lof aanbeveel word.

Lobelia Accommodation's terugvoer

Baie Dankie Dorothy, ons probeer om ons gaste te plesier.
Groete Carol

Lobelia Accommodation
Eva S - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eva S
Gesin met klein kinders

The cottage is nice and safe.

Child-friendly and the hosts were very lovely people.

Amanda M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Amanda M
Gesin met klein kinders

We made the best of our stay, but expected much more!

Average stay, expected more.

Seelan A - Jan 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seelan A

Wonderful

Words can't describe how great Lobelia Cottage was.

Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 27 Lobelia Road, Grosvenor, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmYzVhMmE5LWJkNTgtNDk0Yy04NWU0LTcxZTllYzYxZTAxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 6) 19 5 1 4 27 Lobelia Road Grosvenor, Bluff 4052 KwaZulu-Natal 086 999 0018 16:00-20:00 09:00 -29.912918585463 31.007199883461
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!