Lobelia Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
En suite-gesinskamer met 'n bad en stort
Slegs die kamer. Tee, koffie, melk, suiker, water en iets soet. Stortjel, handdoeke en toiletpapier.
En suite-dubbelkamer/2-enkelbedkamer met 'n stort
Slegs die kamer. Tee, koffie, melk, suiker, water en iets soet. Stortjel, handdoeke en toiletpapier.
En suite-enkelkamer
Slegs die kamer. Tee, koffie, melk, suiker, water en iets soet. Stortjel, handdoeke en toiletpapier.
En suite-enkelkamer met stort
Slegs die kamer. Tee, koffie, melk, suiker, water en iets soet. Stortjel, handdoeke en toiletpapier.
En suite-dubbelkamer met stort
Slegs die kamer. Tee, koffie, melk, suiker, water en iets soet. Stortjel, handdoeke en toiletpapier.
Belasting en Ekstras
Ontbyt, middag- en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Dit is in kontant of per kredietkaart by die gastehuis betaalbaar met aankoms.

Die volgende is teen ekstra koste beskikbaar:
- Vervoer
- Wasgoed
- Skoonheidsalondienste

Inkloktyd: 14:00 - 20:00. Indien gaste ná 20:00 arriveer moet dit asb. vooraf met Carin gereël word.
Uitkloktyd: 10:00.

Rook is verbode in die kamers, en word slegs buite op die stoep en in die tuin toegelaat.
In die geval van beurtkrag sal die opwekkers vir 1 uur aangeskakel word.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R200.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal R290.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
3 maande voor inklokdatum: 10% van die deposito word verbeur.
1 maand voor inklokdatum: 40% van die deposito word verbeur.
14 dae voor die inklokdatum: 70% van die deposito word verbeur.
7 dae voor die inklokdatum: 100% van die deposito word verbeur.

Gaste wat na Lobelia Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za