Lobelia Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lobelia Cottage is geleë in 'n stil doodloopstraat wat uitkyk oor Durban se hawe. Durban is welbekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kleurvolle markies en top-branderplankryplekke. Dis die ideale plek vir diegen wat wil op soek is na 'n lekke vakansieplek, of selfs sakereisigers.

Ons het 2 kothuise vir gaste. Elke kothuis het plek vir 6 persone.

Kothuis 1 het 2 kamers en elke kamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n hoekbad en aparte stort. Ander fasiliteite sluit in 'n ten volle toegeruste kombuis en TV met DStv. Die kothuis het ook 'n private braaiplek.

Kothuis 2 het ook 2 kamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die ander kamer het 3 enkelbeddens, en daar is nog 'n enkelbed in die alkoof. Die badkamer het 'n instapstort, toilet en aparte bad. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n TV met DStv.

Ons bied veilge parkering op die perseel.

Doendinge naby sluit in visvang, swem en fietsry.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Vlaams
  •  Frans
  •  Zoeloe

Konferensie geriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lobelia Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za