LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lochnest | LekkeSlaap
+49

Lochnest

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lochnerstraat 11, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lochnest is in die middel van Vredenburg geleë, net 'n entjie se ry vanaf Weskus-vissersdorpies soos Saldanha, Velddrif, St Helenabaai en Paternoster.

Die verblyf word in 3 eenhede gebied langsaan die hoofhuis waar die eienaars woon, maar het 'n privaat straat-ingang. Die eenhede het elk 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, tweeplaatstoof, strykyster, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid lei na 'n stoep met braaigeriewe en stoepmeubels.

Die eenheid het veilige parkeerplek agter ’n hek met geslotekringtelevisie.

Daar is ook WiFi, linne en handdoeke. Komplementêre items, soos tee, koffie, suiker en melk word met aankoms voorsien.

Neem asseblief kennis: Die eenhede is in 'n woongebied en glad nie geskik vir partytjies en harde musiek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 18 resensies vir Lochnest
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Lochnerstraat 11, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lochnest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lochnerstraat 11, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb78775661055e3a3bc6125d32746c6acd6d8e4347fccc6a87383cb22f0bcb381ae88c0efbb34a8f10314c08120cc4d99ea12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 11 Lochner Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.903247 17.985253
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!