Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 3

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af. Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 3 is 'n moderne, ruim woonstel met slaapplek vir 6. Dis in die Ocean View-woonstelkompleks in die Strand geleë.

Dié woonstel is op die vyftiende verdieping het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer, asook 'n kamer vir 2 kinders. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n badkamer.

Daar is 'n ooplan-leefarea sodat 'n mens die uitsigte geniet terwyl jy saam met jou geliefdes kuier. Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel word 1 keer 'n week skoongemaak.

Die kompleks het 'n swembad en braaigeriewe. Daar is veilige kelderparkeerplek en goeie sekuriteit.

Slaapplek

'n Bespreking by Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 3 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 3 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 095 R1 781 per nag (plek vir 6)

Kry 15% af. Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]