Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 4

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Loddeys Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 156

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 4
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Thembeka V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembeka V
Saam met vriende

Value for your money. What you see in the pictures is what you get - absolutely beautiful. The ocean view was breathtaking.

The only downfall is that there is no backup when it's load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joggie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Joggie V
Saam met vriende

Die patiodeur (deure) sluit nie dig nie. Die windspoed beide dae was ongeveer 25 km per uur. Van nagrus was daar nie sprake nie.

Daar moet daadwerklik werk gemaak word met digting van die totale eenheid (1504) se deure en vensters. Die gelooi van die wind was ondraaglik by tye en van nagrus was daar geen sprake nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging. Net jammer die eenheid is nie skoongemaak nie.

’n Skoonmaakfooi word gehef, maar ongelukkig lyk dit of die vensters en blindings vir 'n jaar nog nooit skoongemaak is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V
Gesin met tieners

Heerlike, ruim eenheid, mooiste uitsig. Ek kan oor net mooi niks kla nie!

Baie dankie. Koffie, melk en water in yskas laat mens welkom en tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nola M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nola M
Gesin met klein kinders

Mooi uitsig.

Die woonstel se instandhouding is nie op standaard. Verder het ons lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie indrukwekkend.

Maar die matrasse is deurgeslaap - julle gaan daarna moet kyk. My man het ander aand op ander bed probeer slaap (veral die king-size in die hoofslaapkamer is aaklig - regtig klaar). Ek wou nog laat weet het, maar ek dink ons was 'n short-notice booking en dit kan daar bygedra het ─ dit het nie super skoon gevoel nie. Maar verder netjies en mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shannon S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon S
Saam met vriende

It was amazing.

I would recommend to it anyone, the view is breathtaking and the place is beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Lekker rustig en stil.

Naweek weg vir ons as gesin - ons kinders (volwassenes rondom 30 jaar ouderdom) het saam gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carmen V
Saam met vriende

It was a good stay.

The only thing that was a bit of a downer was that you cant really make a noise as everything sound echo through the passages. I find that their rules was extremely strict and think this place is more for a peaceful rest than a get together.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chamone F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chamone F
Saam met vriende

Dit was regtig baie awesome om daar te kon wees, die plek is alles soos dit beskryf word.

Dit was ongelooflik, die plek is pragtig en ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a great stay and luckily no wind as it would spoil ones stay.

The unit is equipped with all the conveniences you require. Anyone with a fear of heights may reconsider. If height doesn't concern you then relaxing on the balcony overlooking the mountains and ocean is fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robbie H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robbie H
Saam met vriende

Nie heeltemal wat ek verwag het nie.

Sal aanbeveel dat advertensie van woonstel insluit dat die woonstel op die 15de verdieping van Ocean Breez is. Dit het my heeltemal onkant betrap, ek is nie baie lief vir hoogtes nie. Die woonstel het ook aandag nodig. Die uitsig oor die see is wel uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vincent P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Opvallend was die asemrowende uitsig oor die see.

Ons hele ervaring was fantasties. Ons was ingewag deur Johan, wat ons direk na ons plekkie geneem het. Dit was baie skoon & netjies en al die geriewe (stofsuier, dubbeldeuryskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof, DStv) was daar vir 'n gerieflike verblyf. Sal dit aan enigiemand wat rustigheid en 'n see-uitsig soek, aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Gesin met tieners

Wow! Fantastiese verblyf.

Uiters luukse verblyf met ongelooflike mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin B
Gesin met klein kinders

Sentraal, puik uitsig, puik diens van bestuur.

Eenheid is baie sentraal geleë in die Kaap en in die Strand. Eenheid met uitstekende uitsig en baie gemaklik met netjiese afwerking. Parkering veilig en gerieflik. Sal vir seker weer kom. Oor die algemeen baie tevrede met die eenheid, die bestuur van Loddey's en die besprekingsmetode.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lavona S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lavona S
Gesin met tieners

Luxurious apartment on 15th floor with an excellent view over the ocean.

Value for money. Stunning ocean view and landscape of mountains. Close to all amenities. Convenient and secure guest parking. A truly appreciative experience for our family and WiFi much appreciated too. Crockery and cutlery as well as maintenance of the apartment needs minor attention.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William B
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Skoon, netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana N
Gesin met tieners

Ongelooflike uitsig, lieflike woonstel, lekker ruim.

Wat 'n ongelooflike uitsig! Die woonstel is lieflik, ruim en toegerus met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jd S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd S
Saam met vriende

Heerlik!

Baie lekker! Gashere ook baie nice!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarina S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina S
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Die hele gesin het die verblyf geniet. Die uitsig oor die berge dorp en hele baai slaan mens se asem weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk V
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld, uitstekende uitsig oor die see en berge.

Dit was 'n baie goeie ervaring en goeie waarde vir geld in die "buite seisoen" tydperk. Luukse eenheid is op die 15de vloer van die gebou en het 'n uitstekende uitsig oor die see, berge ens. Daar kort geringe opknappings verfwerk en die eetkamer meubels behoort ook opgeknap te word. Dit was algeheel 'n puik ervaring en hoogs aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelet C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nelet C
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie lekker sentraal geleë. Oulike plek. Netjies en skoon. Jy moet net nie hoogtevrees hê of woelige kinders nie. Balkon se glasreling kan senutergend wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel P
Gesin met tieners

Loddey's Apartment is a very luxurious, value for money, holiday destination for families!

My family utterly enjoyed the stay in this ultra luxurious family getaway! The service from the personnel is super fast and efficient. I was unsure of some crockery, and it was sorted out within minutes! The view is the best of the False Bay ocean and the backdrop to the mountains in Somerset West, Laurensfort and Gordon's Bay. The Apartment had everything that we needed to have an ultra comfortable and secure holiday, and the extra free breakfast was absolutely wonderful. Thank you to all the staff at Loddey's, especially to Johan who did everything to make our stay carefree, relaxing and exquisite!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Loddey's Apartment is baie luuks, billike vakansiebestemming vir gesinne!

My gesin het hierdie baie luukse gesinswegbreekplek baie geniet! Die diens van die personeel is baie vinnig en efficient. Ek was nie lekker seker oor van die breekgoed nie, maar dit is binne 'n paar minute uitgesorteer! Die uitsigte oor Valsbaai en Somerset-Wes, Laurensfort en Gordonsbaai se berge is van die beste. Die woonstel het alles gehad wat ons nodig gehad het om 'n baie gerieflike, veilige vakansie te hê, en die ekstra gratis ontbyt was fantasties. Dankie aan die personeel by Loddey's, veral aan Johan wat alles gedoen het om ons verblyf so sorgeloos, rustig en mooi te maak!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik. Mens kry meer as wat mens verwag. Die uitsig is asemrowend.

Dit was absoluut wonderlik gewees. Die plekkie het meer as wat mens verwag. Groot genoeg vir n groot gesin en 'n asemrowende uitsig. Die Strand het als wat mens nodig het en dis loopafstand van die woonstel af. Dit was oor en oor die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina C - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina C
Saam met vriende

Baie lekker gebly in 'n baie mooi woonstel.

Wil net onder hulle aandag bring dat die woonstel nie na wense skoongemaak was nie. Stoof was vuil en vol vet. Vadoeke was so suur ons kon dit nie gebruik het nie. Selfde met van die handdoeke. Wasbak in een kamer was ook vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 4 se terugvoer

Hallo Ina
Baie dankie vir die moeite om ons te evalueer. Baie jammer dat die woonstel nie na wense skoon gemaak was nie. Eienaardig dat beide die handdoeke en vadoeke dieselfde probleem gehad het aangesien hulle deur twee verskillende instansies gewas word. Sal dit egter onder hulle aandag bring, dankie dat julle dit noem. Ons doen baie moeite met die skoonmaak en dit is altyd teleurstellend om te hoor dat dit nie na wense was nie.
Ek kan julle verseker dat dit volgende keer baie beter gaan wees.
Tot 'n volgende keer.
Groetnis
Johan Barnard

Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 4
Niekie D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie D
Gesin met tieners

'n Onvergeetlike naweek met 'n ongelooflike uitsig.

Loddeys se personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt geniet. Sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, amper soos huis weg van huis.

Baie gelukkig gewees met ligging en eenheid. Puik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 246
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 246
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 246
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View 902, Strandweg 36, Strand, 1740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3NzY4NmZlLTQwNGMtNDhkMC1iMWFjLTZhNDUxNTdlYmUxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 246 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 902 Ocean View 36 Beach Road 1740 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.123934041216 18.831668794155
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem