Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 7

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af. Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 7 is 'n ruim vakansiewonstel in Strand en bied 'n panoramiese uitsig oor die Atlantiese Oseaan en bergreekse. Die sandstrand strek oor 5 km daar is 'n lieflike uitsig oor die Kaapse Skiereiland, en verskeie kuierplekke teen die strand.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel.

Die kombuis is goed toegerus en sluit 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser in. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n see-uitsig.

Die Ocean View-kompleks bied 'n swembad en braaigeriewe. Die sekuriteit is goed en daar is veilige kelderparkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 7 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 7 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 095 R1 781 per nag (plek vir 6)

Kry 15% af. Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false