Strand Akkommodasie by Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 6 | LekkeSlaap
+6

Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 6

Selfsorg
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af. Geldig vanaf 25 Mei 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 36 , Ocean View, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 R1 295 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 6 is 'n stylvolle, kuswoonstel wat in die Ocean View-woonstelkompleks in Strand geleë is.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, elegante dekor en see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV, DStv, gemaklike sitplek en lei na 'n balkon met see-uitsigte.

Die kompleks het 'n swembad, braaigeriewe en veilige kelderparkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 6 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Ligging

  • Kusweg 36 , Ocean View, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
was R1 850
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 4)
was R1 850
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 36 , Ocean View, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQINef0wcAhYOU9RZVaowvKfpOybE6aJ9O04oCXKXDDx7M4sHq9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 850, nou Vanaf R1 295  per nag (plek vir 4) 36 Beach Road Ocean View 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.12404 18.83172
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za