Lodge 3
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoopstraat 52, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lodge 3 is bekoorlike, opgeknapte selfsorgkothuise langs mekaar in die prentjiemooi Calvinia in die Karoo. Dit is byna halfpad tussen Kaapstad en Upington. Hiér kan jy jou batterye behoorlik herlaai.
Lodge 3 het sy eie privaat ingang. Die lodge het sy eie badkamer, kombuisgeriewe, leefarea en 'n braai-area. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met 'n versameling DStv-kanale, WiFi, lugversorging en parkeerplek op die perseel in.
Gaste kan maaltye by Die Hantam Huis, net sowat 80 m ver, geniet. Dié Kaap-Hollandse herehuis is 'n Nasionale Monument en die oudste oorspronklike gebou in Calvinia. Die Hantam Huis het 'n koffiewinkel, restaurant, geskenkwinkel en 'n uitstalling van meubels wat uit 1853 dateer.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 28
Jaar gelys 10
Ligging
- Hoopstraat 52, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Lodge 3 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Calvinia Tankwa Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoopstraat 52, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom