Pinnacle Point Akkommodasie by Lodge 43 | LekkeSlaap
+31

Lodge 43

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point Estate, Lodge 43, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lodge 43 is in die Pinnacle Point Landgoed in Mosselbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamerhuis met see-uitsigte.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die huis het ook 3 en suite-badkamers wat elk 'n bad en 'n stort het, en daar is 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. 2 van die slaapkamers, die leefarea en die solder het see-uitsigte. Daar is braaigeriewe op die balkon waar gaste lieflike see-uitsigte kan bewonder. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Die sekuriteitslandgoed is bekend vir sy wêreldklas gholfbaan, uitsigte en privaat strande. Daar is 'n speelterrein vir kinders, swembad, kinderswembadjie en 'n klimraam. Die lodge het toegangsbeheer wat dit veilig maak, veral vir kinders. Slegs pendelvoertuie en gholfkarretjies word in die lodge-area toegelaat. Die landgoed het ook 2 privaat strande, die Pinnacle Point Grotte, 'n restaurant, kroeg en 'n konferensie- en funksielokaal.

Slaapplek

’n Bespreking by Lodge 43 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Lodge 43
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Pinnacle Point Estate, Lodge 43, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lodge 43 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point Estate, Lodge 43, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzMTJhYzVjLTZiNWEtNDZiOS05NTA5LWQxOGM2YzEwNzg5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Pinnacle Point Estate Lodge 43 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.198416385967 22.089557647705
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za