LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lodge 43 | LekkeSlaap
+31

Lodge 43

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Lodge 43
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Denise G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise G
Saam met vriende

Excellent.

Lovely view. Beautiful location.

Renier D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renier D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid is besonders, pragtige uitsig oor die see.

Ons het baie lekker gerus, eenheid is regtig pragtig! Sou graag langer wou bly.

Lodge 43's terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet.

Lodge 43
Juliet H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliet H
Saam met vriende

Beautiful, clean. Great views over Dana bay. Highly recommended.

The lodge is beautiful with great views.

Lodge 43's terugvoer

Thank you very much, we look forward to welcoming you again.

Lodge 43
Landile H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landile H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Is the best place to be. I give them 100% in everything....

We had a great time at Lodge 43 - we were 6 couples. The place is safe and clean there is everything we are definitely coming back as we enjoyed our stay. The service was good. What you see on the Internet, you will find it - they are not misleading. I rate it 100%. Service was excellent.

Lodge 43's terugvoer

Dear Landile,

We are very glad that you enjoyed your stay, and look forward to welcoming you again soon. Thank you for your review.

Lodge 43
Eben K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben K
Gesin met tieners

Perfekte wegbreek woning vir die rustigste verblyf!

Asemrowend mooi 270 grade see-uitsig vanaf boonste verdieping balkon, gerieflike verblyf met alle moontlike benodighede voorsiende gemaak. Sal definitief weer 'n vakansiebestemming maak!

Lodge 43's terugvoer

Ons is so bly u het u tyd by Lodge 43 geniet. Ons hoop om u gou weer te verwelkom.

Lodge 43
Lyle A - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyle A
Gesin met klein kinders

Gelukkig.

Baie mooi en lekker plek.

Lodge 43's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer, baie bly dat u dit geniet het, hoop om u gou weer te sien.

Lodge 43
Andre D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Saam met vriende

Uitstekend!

Baie lekker leefhuis. Al wat bietjie pla was die shuttle vervoer wat bietjie tyd vat. Rede daarvoor word egter verstaan. Personeel en sekuriteit was baie behulpsaam en professioneel.

Lodge 43's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit en sal dit ook met die shuttle diens opneem. Hoop om u gou weer te verwelkom.

Lodge 43
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point Estate, Lodge 43, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzMTJhYzVjLTZiNWEtNDZiOS05NTA5LWQxOGM2YzEwNzg5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Pinnacle Point Estate Lodge 43 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.198416385967 22.089557647705
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!