Hoedspruit Akkommodasie by Lodge 472 Hoedspruit | LekkeSlaap
+23

Lodge 472 Hoedspruit

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 34 resensies vir Lodge 472 Hoedspruit
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Gerda B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik.

Ons het baie lekker gebly. Het vanaf die intrapslag tuis gevoel. Julle plekkie het ons harte gesteel. 'n Welkom-atmosfeer van warmte en liefde. Die natuur en sy geluide is asemrowend. Wens ons het meer nagte bespreek, maar sal beslis weer kom kuier. Dankie vir die gasvrye gevoel. Ons het dit so geniet en waardeer.

Lukas J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was mooi en skoon. Ons het 'n klein probleem met die krag gehad, maar Marius het dit gou uitsorteer.

Sal beslis as ons weer in die omgewing is daar oorbly.

Marionette P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marionette P
Gesin met klein kinders

Rus en vrede.

Wow, wat 'n plekkie om net te ontspan, was heerlik!

Malcolm F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die voor die hand liggend addisionele uitbreiding van die patio-area voeg 'n super ruimte by die buitelewe-lewende konsep.

Groot naweek uitstappie en ideaal geleë.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The obvious addition extension of the patio area adds a super space to the outdoor living concept.

Great weekend getaway and ideally located.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Malcolm F - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Malcolm F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan die basiese verblyfbehoeftes.

Skoon, netjies, goeie ligging en sekuriteitstoegang goed beheer.

Linda K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K
Gesin met tieners

Gerieflik en rustig.

Ons het lekker gebly. Enigste probleem was kragonderbreking met geen kerse en blakers of lampies nie.

Jeané B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeané B
Saam met vriende

Rustige wegbreek in die bos!

Huisie in die bos vir 'n gesinswegbreek.

Andrew R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige oornag.

Lekker afgekoel in swembad met aankoms. Begroet met vlakvarke en bokkies deur namiddag en vroegoggend. Paddakoor het op respektabelle tyd hul volume verminder. Hou van buitestort. Alles in huis was netjies en werkend. Buitedeur by hoofslaapkamer was bietjie stram. Het eers gedink daar's fout met slot.

Elna G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bietjie frustrerend.

Ons het 'n paar frustrasies gehad wat met die eienaar opgeneem is.

Courtney Cara M - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney Cara M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Sal definitief teruggaan!

Was 'n wonderlike ervaring, net te kort. Sal volgende keer ten minste 'n week wil bly! Rus vir die siel ...

Marie P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis is uiters verwaarloos, gordyne en matte vuil, badkamer wasbak was verstop.

Sal dit nooit aanbeveel nie. Die aanwysigings gee ook nie die naam van die Estate waarin dit geleë is nie. Almal het nie GPSe nie. Ek persoonlik dink dat die huis nie op standaard is nie, veral die kombuis met verbruik artikels wat onder die wasbak op die grond staan. Dit skep 'n swak indruk.

Jaco S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Middelmatig tot goeie verblyf. Sou verkies dat yskas vroegtydig aangeskakel word en maak seker daar is genoeg krag vir gaste.

Goeie area waar huisie staan. Klein hindernisse wat oorkom moet word. Sorg dat yskas aan is voor die gaste intrek en maak seker dat daar genoeg krag is.

Jan V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker oornag-stop na die Krugerwildtuin! Regte waarde vir geld. Volledig toegerus!

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A nice stop over to KNP! Real value for money. Fully equipped!

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Madeleine D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was perfek!

Als wat mens nodig het om te ontspan in die bos!

Walter G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie, privaat en kalm.

Het 'n heerlike tyd gehad. Het net oorgeslaap op pad Kruger toe en dit was heerlik gewees.

Sarah-ann B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sarah-ann B
Gesin met klein kinders

Oulike Bosveld-verblyf.

Gerieflike eenheid vir kort termyn verblyf. Jammer dat daar slegs 'n waaier in die boonste kamer is aangesien dit baie warm word in Hoedspruit.

Elize H - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing.

Rustige omgewing. Eenheid is goed toegerus.

Jan L - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend.

Bed lieflik. Buitelig by groot braai - gloeilamp geblaas. Graaf of kolestang ontbreek. Notas oor ys en vrieskaste kom kort. Yskas moet nooit afgeskakel word nie om sy leeftyd te maksimeer.

Ronel F - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel F

Aangenaam.

Met volwassenes in boonste kamer sou ek 2 handdoeke en mooier beddegoed voorstel.

Harry S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Harry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek om as basis te gebruik om die omgewing te verken.

Lekker blyplek in 'n baie mooi omgewing. Geniet dit om daar rond te ry en wild te soek. Baie lekker gebly.

Tertius D - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tertius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heeltemal aanvaarbaar.

Sal dit 70 - 75% gee in plaas van 80%, maar nie te sleg nie.

Lodge 472 Hoedspruit's terugvoer

Baie dankie vir die kommentaar.

Lodge 472 Hoedspruit
Priyen P - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Priyen P

A great place in Hoedspruit!

Our experience with Travelground and Lodge 472 was excellent. Melitta, the Travelground agent, efficiently assisted with our booking and Marius, the owner, was accommodating and friendly making our stay at the lodge great. Lodge 472 is a homely and comfortable lodge equipped with all the necessary requirements for a great stay. All in all, it was a memorable experience and I would recommend it to holiday makers coming to Hoedspruit.

Jaco K - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco K
Saam met vriende

Privaat, baie privaat.

Uitstekend vir 'n romantiese wegbreek.

Evert D - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evert D
Besigheidsreis

Wat 'n aangename verrassing!

Baie aangename verblyf, rustige omgewing en lekker bly huis. Goed toegerus, swembad en buite stort baie aangename toevoegings! Lieflike natuurskoon!

Anthony J - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony J

Het die privaatheid geniet, asook die stilte van die natuur. Ons het selfs snags hiënas gehoor.

Dit was 'n lekker huis, lekker plonspoel en braaigeriewe. Die vertrekke onder het lugversorging, maar nie die boonste vertrekke nie? Die waaiers is nie voldoende nie. Die kombuistoerusting kan aandag geniet, steakmesse breek sommer maklik as mens iets daarmee sny. Verder het ons lekker gebly!

Sonia V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia V
Saam met vriende

Baie gerieflik, netjies en ontspannend.

Ons het die naweek lekker uitgespan en Marius is baie vriendelik, gasvry end hulpvaardig. Lodge 472 is baie netjies, gerieflik en veilig. Uitstekende diens van ons LekkeSlaap-agent Claudette. Sal in die toekoms weer van die geriewe gebruik maak.

Chris D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat,

Well kitted out accommodation with lots of animals in the surroundings.

Humbulani P - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Humbulani P

Fantastic

A lovely place in Hoedspruit.

Andre L - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Besigheidsreis

Very happy

Thank you Marius, our two men slept well and were very happy here.

Deon S - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker week gewees, baie rustig en vriendlike hulp van alle personeel ontvang!

Ons het 'n fees van 'n tyd gehad, en baie diere gesien op die lodge se gronde (blouwildebeeste, boksoorte, kameelperde, luiperd en vele meer). Dis baie veilig en die geriewe is baie goed, skoon en netjies! Ons sal beslis 'n volgende keer eerder hier bespreek.

Deon K - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K
Besigheidsreis

Rustigheid verseker.

Sien die sterre hieronder.

Johan D - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie goeie ervaring, nadat ek 33 jaar gelede in Hoedspruit Lugmag was.

Dit is 'n baie netjiese plek en area. Ons sal dit aanbeveel vir enige kollega en ek glo dat ek weer 'n draai daar sal maak.

Sanmari V - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanmari V
Gesin met tieners

Baie lekker gewees, dankie.

Baie lekker. Goeie diens.

Hilda P - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda P
Gesin met klein kinders

Lodge 472 is die ideale wegbreek as jy van die natuur- en wildlewe hou.

Ons het die wegbreek na Lodge 472 terdeë geniet. Die stilte van die ongerepte omgewing was 'n welkome verandering van die besige stadslewe. Die eenheid asook die braaigeriewe is netjies, skoon en prakties, en die "splash pool" 'n absolute luukse. Gesinne met jong kinders moet net kennisneem dat die eenheid trappe het. Ek kan Lodge 472 sonder skroom aanbeveel.

Vanaf R2 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotsvystraat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2NzVlZTBlLTM0OWUtNGYzMS05ZWFhLThkMGVkYzYxMDk1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 4 persone) 34 5 1 5 Rotsvy street Hoedspruit 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.34327957003 30.975195765495
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za