Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lodge 91 @ Pinnacle Point

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekboomstraat, Pinnacle Point Landgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lodge 91 @ Pinnacle Point is 'n bekostigbare selfsorghuis op die Pinnacle Point Estate net buite Mosselbaai. Dié veilige landgoed het 'n kampioenskap-gholfbaan, 'n restaurant, kroeg en 'n sitkamer, spa, klubhuis, gimnasium, en 'n swembad.

Pinnacle Point bied beskutte strande al langs 'n asemrowende, 4 km-lange kuslyn met oorvloedige wild, voëls, fynbos, stap- en fietsryroetes. Daar kan nie langs hierdie kuslyn geswem word nie. Pinnacle Point is 400 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) en Kaapstad, en net 'n halfuur se ry vanaf George Lughawe. Die naaste winkelsentrum is 10 minute se ry van hier af.

Lodge 91 het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en daar is 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eet en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander twee kamers het elkeen 2 enkelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en daar is 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het 'n eetkamertafel met 6 stoele en daar is 'n platskerm-TV en 'n kaggel in die sitkamer. Die leefarea se skuifdeure lei na die patio met sy ingeboude braaigeriewe, 'n eetkamertafel, stoele, rusbanke, 'n platskerm-TV en 'n yskas-vrieskas.

Die eenheid is naby die swembad en die hoofslaapkamer het 'n uitsig ook die swembad en die see.

Twee voertuie mag voor die lodge in die eenrigtingpad parkeer word.

Wees asb. te alle tye bewus van die feit dat daar gesinne in die kompleks woon en dat die kinders rondspeel.

Slaapplek

’n Bespreking by Lodge 91 @ Pinnacle Point sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Lodge 91 @ Pinnacle Point
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Spekboomstraat, Pinnacle Point Landgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lodge 91 @ Pinnacle Point het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekboomstraat, Pinnacle Point Landgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWF36B6R23tKnEGnDv6S4cqQhZxcy6JYUqZynaszUxfBkHWhcj0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Spekboom Street Pinnacle Point Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.196562485437 22.089034616947