Lodge 93 – Pinnacle Point Beach & Golf Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Lodge 93 is 'n smaakvol versierde vakansiehuis wat in die pragtige Pinnacle Point Gholfbaan geleë is. Die huis bied gerieflike akkommodasie vir 4 mense en is toegerus met 'n swembad en wonderskone see-uitsigte. Pinnacle Point bied toegang tot 2 intieme strande langs 'n 4 km lange en pragtige kuslyn met 'n natuurreservaat van 100 hektaar.

Pinnacle Point is aangewys as die beste gholfbaan in Suid-Afrika vir 2016 en 2017. Gaste kry lekker afslag op baangelde en dit sluit 'n gratis emmer balle by die oefenbof en 'n gholfkarretjie in.

Gratis WiFi is in die eenheid beskikbaar.

Die huis is 'n dubbelverdiepinghuis met 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer en die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die leefarea is oopplan en is toegerus met 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv (15 kanale). Gratis WiFi is beskikbaar. Die patio buite het houtmeubels en 'n ingeboude braaiplek. Daar is parkeerplek vir een voertuig by die voordeur, reg by die lodge.

Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of groepsvakansie met pragtige strande en 'n verskeidenheid aktiwiteite.

Gaste kry afslag op gholftariewe, asook toegang tot die Spa en Welweessentrum en die Gesondheidsentrum.

Slaapplek

'n Bespreking by Lodge 93 – Pinnacle Point Beach & Golf Estate sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lodge 93 – Pinnacle Point Beach & Golf Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 R1 148 per nag (plek vir 4)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false