LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lodge 93 – Pinnacle Point Estate | LekkeSlaap
+36

Lodge 93 – Pinnacle Point Estate

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Lodge 93 – Pinnacle Point Estate
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hans S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans S

Baie goeie booking. Sal weer wil book. Great value vir geld.

Lodge 93 as unit was perfek vir ons 4 volwassenes. Braaigeriewe ook goed. Baie lekker gebly vir 2 nagte. Sal weer wil bespreek en dan beslis gholf insluit!

Kay S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay S
Saam met vriende

'n Absolute, fantastiese ervaring!

'n Rustig en veilige plek om te kuier, met verskeie aktiwiteite. Alles wat 'n mens benodig en nog soveel meer.

Lodge 93 – Pinnacle Point Estate's terugvoer

Dankie vir die fantastiese resensie. Ons sien daarna uit om u en u gesin een of ander tyd in die toekoms weer aan te bied.

Lodge 93 – Pinnacle Point Estate
Karl F - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl F
Saam met vriende

Uitstekend en te kort om alles te doen en so aan.

Uitstekende vakansie-opsie in hoë-kwaliteit verblyf en vakansiebestemming met vele opsies om te geniet in Mosselbaai en Hartenbos asook die res van die Tuinroete.

Lodge 93 – Pinnacle Point Estate's terugvoer

Dankie vir die wonderlike resensie.
U en u familie was uitstekende gaste en dit was aangenaam om u te gasheer. Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms te bied.

Lodge 93 – Pinnacle Point Estate
Nicolette O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette O
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly.

Die huis is stylvol ingerig met alles wat ons nodig gehad het.

Lodge 93 – Pinnacle Point Estate's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is so bly julle het jul verblyf by ons geniet en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Lodge 93 – Pinnacle Point Estate
Natasha L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L
Gesin met klein kinders

Heerlike vakansie!

Steve is ‘n wonderlike gasheer en Lodge 93 het al ons verwagtinge oortref! Die eenheid se dekor was pragtig, goeie gehaltelinne en baie skoon. Die kinders kon fietsry in die oord en lekker swem in die swembad wat baie naby die eenheid is. Ons sal vir seker weer Lodge 93 bespreek!

Lodge 93 – Pinnacle Point Estate's terugvoer

Hi Natasha
Dankie vir die wonderlike resensie. U en u familie was uitstekende gaste en dit was aangenaam om u te gasheer. Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms te bied. Geniet 'n wonderlike nuwe jaar.

Lodge 93 – Pinnacle Point Estate
Angie P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie P
Gesin met tieners

We had an excellent stay.

We had an absolutely lovely stay and will definitely be back. If I had one recommendation though, it would be to put a dishwasher in the unit, no one wants to do dishes on holiday. The singing of the frogs and birds, made for a very tranquil weekend away. I would recommend this unit 100 times over.

Lodge 93 – Pinnacle Point Estate's terugvoer

Hi Angie,
Thank you for the great review. It's always good to get positive feedback like this. We have just bought the washing machine and are buying new towels this month as well, but a dishwasher is in the pipeline.
Lodge 93 - Pinnacle Point

Lodge 93 – Pinnacle Point Estate
Jacqueline N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline N
Saam met vriende

Fantasties!

Ons het baie lekker gebly! Plek is baie goed toegerus, gemaklik en so mooi keurig gemeubileer. Alles was perfek en ons het so lekker gerus. Baie dankie! Julle sien ons definitief weer!

Jacoba V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoba V
Saam met vriende

Heerlike blyplek op die gholfbaan en ook naby aan winkels en Mosselbaai self vir verdere aktiwiteite.

Ons het die blyplek baie geniet met alle geriewe byderhand. Die huis is blinkskoon en kom nuut voor met alles wat perfek werk. Die WiFi was wonderlik en het goed gewerk. Die buitestoele se armleunings was wel gebreek en daar was nie 'n haardroër nie, maar behalwe vir dit, het alles gewerk en was dit meer as goed genoeg vir 'n paar aande se oorbly. Die feit dat motors nie toegelaat word in die area nie, was beide heerlik rustig en soms effens frustrerend as mens vinnig iewers wou heengaan. Maar die span by Pinnacle was altyd meer as bereid om te kom op- en aflaai, dit het net beplanning gekos. Die parkering agter die casino was baie naby aan ons eenheid en dit was gerieflik toe die motor eers daar parkeer was. 'n Baie goeie blyplek vir die geld en ek sal dit met 'n geruste hart aanbeveel.

Dirkie F - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirkie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en genotvol.

Vir ek en my vrou was dit een van die maklikste, gerieflikste maniere om verblyf te bekom. Dit was redelik billik en ons kan redelik ander plekke besoek in ons tydjie by julle plek. Dit is ideaal.

Lodge 93 – Pinnacle Point Estate's terugvoer

Baie dankie vir u uitstekende resensie. Ons sien daarna uit om u weer te ontvang by Lodge 93.

Lodge 93 – Pinnacle Point Estate
Arah H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arah H
Besigheidsreis

Fantasties.

Wonderlike omgewing, stunning plek met al die geriewe, baie netjies en ek sal beslis weer Lodge 93 bespreek. Definitief meer as 'n 4 ster. Sal dit hoogs aanbeveel vir besigheidsreis sowel as vakansie.

Lodge 93 – Pinnacle Point Estate's terugvoer

Baie dankie vir u uitstekende resensie. Ons sien daarna uit om u weer te ontvang by Lodge 93.

Lodge 93 – Pinnacle Point Estate
Tes S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig!

Ons het heerlik gebly, net jammer dat ons motor moes buite staan.

Chappy E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chappy E
Saam met vriende

Lieflik en spasie.

Netjies, skoon, baie mooi ligging.

Christina L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina L
Saam met vriende

Alles was 100%!

Goeie ligging, mooi uitsig, netjiese verblyf, goeie diens van oord. Hoogs aan te beveel.

Fazlia M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fazlia M
Gesin met klein kinders

Was wonderlik, rustige atmosfeer.

Die vervoer op die estate was al nadeel. Lank gewag tot hulle ons oplaai en gewag vir vervoer terug na lodge. Ons het sommer gestap.

Lodge 93 – Pinnacle Point Estate's terugvoer

Hello Fazlia
Ek is jammer om te hoor van die vervoer vertragings. Ek het hierdie kwessie van vandag af opgelos en gaste het van nou af 'n toegangskaart op die sleutels, wat hulle sal toelaat om by die boonste hek te parkeer by die hotel, wat net 150 m van die lodge is en dus 'n kort loop. Die shuttle kan nog steeds die bagasie afhaal, maar hierdie reëling sal dinge vir ons gaste baie makliker maak.

Lodge 93 – Pinnacle Point Estate
Elizabeth M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth M
Saam met vriende

Rustig en stil met ongelooflike see-uitsigte as jy rondstap en verken.

Ons het ons verblyf by Pinnacle Point geniet. Dit is rustig en stil. Jy kan rondstap en die voëls en see-uitsigte bewonder vanuit 'n veilige omgewing. Die huis is netjies en skoon en goed toegerus. Die personeel is besonders behulpsaam en vriendelik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful and quiet with exceptional sea views if you walk around and explore.

We enjoyed our stay at Pinnacle Point. It is peaceful and quiet. You can walk around and enjoy the birds and sea views in a safe environment. The house was neat and clean and well equipped. The staff are extremely helpful and kind.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Karin D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karin D
Gesin met klein kinders

Ongerieflik omdat jy ver van jou voertuig af is.

Dit was nie ideale ligging in Mosselbaai nie, baie ongerieflik om nie voertuig by jou te hê nie.

Lodge 93 – Pinnacle Point Estate's terugvoer

Hi Karen,
I am sorry to hear that you found our accommodation inconvenient because cars aren't allowed in the lodge complex, and you either have to walk 150 m to your car or call the free shuttle service. I did inform you of this policy beforehand and the reason is twofold. Firstly, there are small animals like antelope and rabbits roaming freely around the estate and secondly, we have an environment which is safe for kids to ride around on their bikes or scooters, and at the same time ensures a peaceful and tranquil stay for our guests.
Best regards,
Steve van der Berg
Owner

Lodge 93 – Pinnacle Point Estate
Riette T - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette T
Gesin met klein kinders

Was baie lekker, maar 'n gholfkarretjie is definitief nodig.

Heerlik gebly, maar 'n gholfkarretjie moet al bespreek word dieselfde dag as die akkommodasie, anders kry jy nie een nie. Die res was uitstekend!

Elizma S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma S
Saam met vriende

Was absoluut fantasties!

Ek sal beslis Lodge 93 aanbeveel, dis skoon, netjies, veilig en beslis waarde vir jou geld. Ons het elke oomblik geniet en kan nie wag om weer terug te kom na Lodge 93 nie!

Lodge 93 – Pinnacle Point Estate's terugvoer

Hi Elizma, Thank you for this great review. We are so pleased that you enjoyed our lodge and look forward to hosting you and your family again in the future.

Lodge 93 – Pinnacle Point Estate
Alicia V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia V
Gesin met klein kinders

Ons verblyf was ontspannend.

Rustige atmosfeer. Alles wat nodig is om 'n moeë siel en liggaam te voed! Geen verkeer maak dit 'n veilige beweeglike area vir kinders. Geen geraas. Heerlike skoon beddegoed en handdoeke, gerieflike kamers/beddens. Heerlike oopplan-kombuis, -eetarea en -sitkamer met DStv. Buite braai plek met mooie uitsig. Ons sal Pinnacle Point 93 werklik weer besoek.

Nadia D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en prentjiemooi!

Dit was 'n ongelooflike ondervinding. Die kinders het die swembad en privaat strand baie geniet. Sal dit by enigiemand aanbeveel.

Gus G - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gus G
Saam met vriende

Lekker gekuier, mooi skoon geriewe.

Die dubbelbed was bietjie problematies met 4 mans, enkelbeddens sou beter wees. Geen beddegoed vir slaapbank, geen botteloopmaker nie. Ligging perfek, baie lekker gekuier, sal weer gaan.

Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point-rylaan 1, Pinnacle Point Beach & Golf Resort, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQCiwHLFIMMjB0DTRNcVMyFrj4RWJBVCFnGNkmhwQW7aJIlCw8X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 1 Pinnacle Point Drive Pinnacle Point Estate 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.196651225127 22.088936716318
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!