LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lodge 96 | LekkeSlaap
+29

Lodge 96

2 resensies
Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langenhoven-weg 96, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R420 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Lodge 96 is rugsakreisigerslosies wat in Oudtshoorn geleë is en gastekamers bied. Die hele rugsakreisigerslosies kan ook deur 1 groep bespreek word.

Die kamers is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede op die Kaapse Roete 62. Verblyf word aangebied in 5 kamers wat elk smaakvol versier is. Elke kamer het of 'n dubbelbed, of 2 enkelbeddens of stapelbeddens en 'n en suite- of aparte badkamer.

Die lodge het ook 'n gemeenskaplike kombuis wat goed toegerus is vir selfsorg. Daar is 'n sitkamer wat oor 'n TV met sekere DStv-kanale beskik, en braaigeriewe.

Gratis WiFi word voorsien en gaste kan lekker afkoel in die swembad. Lodge 96 is die ideale basis vanwaar jy die nabye winkels en restaurante asook 'n paar volstruisplase kan verken. Die wêreldbekende Kango-grotte is ook net 'n halfuur se ry van die lodge af.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Lodge 96
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langenhoven-weg 96, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lodge 96 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R420
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R420
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langenhoven-weg 96, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxZDU4ZWQ1LWI0OGQtNGI2Zi1iY2Y0LTcxZmQ0OTUwMzU4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R420  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 96 Langenhoven Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-20:00 10:00 -33.603601798936 22.209245703566
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!