We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Lodge L’Veeze | LekkeSlaap
+39

Lodge L’Veeze

Selfsorg
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keal-weg, Sydenham, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lodge L’Veeze bied selfsorgeenhede en is in Sydenham, Durban. Die lodge is 8 km vanaf Durban se hawe, uShaka Marine World, Durban se middestad en die strand.

Verblyf word aangebied in 2 tweeslaapkamereenhede met slaapplek vir 6 gaste elk, 2 drieslaapkamereenhede met slaapplek vir 6 gaste elk, en 6 eenslaapkamereenhede met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, en elke eenheid het ook 'n sitarea.

Die lodge bied 'n braai-area, gratis WiFi, DStv, lugversorging en veilige parkeerplek vir voertuie.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Keal-weg, Sydenham, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Durban KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keal-weg, Sydenham, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd09076514bc81d0305482abb2f85855cab3d5fa030b99793f156bd3050d2947beb3b5cd1ae30d03f4d1291d1e64a62d79732?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) Keal Road Sydenham 4091 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.831103838955 30.982070402811
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem