Calvinia Akkommodasie by Lodge's 3 and 4 | LekkeSlaap
+9

Lodge's 3 and 4

Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopstraat 52, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Lodge's 3 and 4 is bekoorlike, opgeknapte selfsorgkothuise langs mekaar in die prentjiemooi Calvinia in die Karoo. Dit is byna halfpad tussen Kaapstad en Upington. Hiér kan jy jou batterye behoorlik herlaai.

Lodge 3 en 4 het elkeen hulle eie privaat ingang. Elke lodge het sy eie badkamer, kombuisgeriewe, leefarea en 'n braai-area. Die lodges spog ook met TV's met 'n versameling DStv-kanale, WiFi, lugversorging en parkeerplek op die perseel.

Gaste kan maaltye by Die Hantam Huis, net sowat 80 m ver, geniet. Dié Kaap-Hollandse herehuis is 'n Nasionale Monument en die oudste oorspronklike gebou in Calvinia. Die Hantam Huis het 'n koffiewinkel, restaurant, geskenkwinkel en 'n uitstalling van meubels wat uit 1853 dateer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoopstraat 52, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopstraat 52, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc22d5d9f9ab3a3e820569441d8ba1d3a450280a7a164a8e02901e0435fae42a9d45e7a23f3ace86a16d87bca77892c45f615?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 52 Hoop Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.474982719379 19.771182831283
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za