Port Elizabeth Akkommodasie by Loerie Cottage | LekkeSlaap
+26

Loerie Cottage

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Judd-weg 3, Colleen Glen, Port Elizabeth, 6018, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Loerie Cottage is 2 lieflike privaat kothuise op 'n kleinhoewe in die pragtige Colleen Glen Valley. Dié ruim en rustige kothuise is ideaal vir ontspanne en stresvrye oornagverblyf. Dit is 'n kort entjie van die N2 af.

Loerie 1 het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is elektriese komberse vir die koeler wintermaande. Die en suite-badkamer is ruim en het 'n groot stort. Die kothuis is ingerig met verwarmers en 'n waaier.

Daar is 'n volledig toegeruste kombuisie vir selfsorg met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook buite-braaigeriewe. WiFi is op versoek beskikbaar.

Daar is 'n privaat parkeerplek onder die hout trappe wat na die dek lei. Die dek kyk uit oor die eendedam. Jy kan in die oggend op die dek sit en jou koffie geniet terwyl die perde en skape in hulle kampe in gebring word.

Loerie 2 is 'n oulike oopplan-kothuis met 'n pragtige dek wat uitkyk oor die kampe en die natuur. Dié eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort, wasbak, en toilet. Die kombuis en die sitkamer is oopplan en dit maak oop op die dek met braaigeriewe.

Indien jy dink dat jy laat gaan arriveer, kan 'n heerlike voorafgemaakte ete bestel word wat in jou yskas vir jou sal wag.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Loerie Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Judd-weg 3, Colleen Glen, Port Elizabeth, 6018, Oos-Kaap
  • Gaste dink Loerie Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Port Elizabeth Oos-Kaap
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Judd-weg 3, Colleen Glen, Port Elizabeth, 6018, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdWlq4QyPv0okhQKg6NYAY9UWudzyzSSFXtggYudiUPTJI5cyy8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 3 Judd Road Colleen Glen 6018 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.971141518999 25.362809302764
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za