Loerie Cottage
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2022 tot 30 Jul 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Judd-weg 3, Colleen Glen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 450R967 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Loerie Cottage is ’n bekoorlike en privaat kothuisie op ’n kleinhoewe in die pragtige Colleen Glen Vallei. Hierdie kothuis is perfek vir ’n rustige oornagstop of vakansie, en is net ’n paar kilometer vanaf die N2.
Loerie 1 het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is ’n ekstra enkelbed in die oopplan-sitarea. Daar is elektriese komberse vir die koeler wintermaande. Die en suite-badkamer is ruim en het 'n groot stort. Die kothuis het verwarmers en 'n waaier.
Daar is 'n volledig toegeruste kombuisie vir selfsorg met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook buite-braaigeriewe. WiFi is op versoek beskikbaar.
Daar is ’n privaat parkeerplek aan die onderkant van die trappe wat direk na die dek lei wat ’n uitsig oor die eenddammetjie bied. Gaste kan in die oggende hul koffie hier geniet terwyl die perde en skape uitgebring word.
Slaapplek
’n Bespreking by Loerie Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Judd-weg 3, Colleen Glen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap
- Gaste dink Loerie Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Judd-weg 3, Colleen Glen, Gqeberha (Port Elizabeth), 6018, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom