Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakkals-straat 85, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Loerie Guest House bied B&B-akkommodasie in Hoedspruit aan die voet van die Drakensberge in Limpopo. Dis die ideale verblyf vir gaste wat op soek is na gerieflike 3-ster-akkommodasie en ons ligging is perfek vir sakereisigers en vakansiegangers.

Akkommodasie by Loerie Guest House bestaan uit 7 dubbelkamers, 6 selfsorgkamers en 1 sakpaskamer. Hierdie kamers is bekoorlik versier en het 'n koningingrootte-bed, dubbelbed, 2 enkelbeddens of 'n driekwartbed. Al die kamers het 'n 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, wasbak en toilet. Al die kamers het lugversorging, 'n waaier en 'n TV met sekere DStv-kanale en geriewe in die selfsorgkamers sluit 'n kombuisie met 'n mikrogolf, oond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

'n Smullekker ontbyt word in die eetkamerarea bedien en die gastehuis het ook 2 gemeenskaplike sitkamers waar gaste kan ontspan en sosialiseer. WiFi is beskikbaar in gemeenskaplike areas. Verder kan gaste lekker in die swembad afkoel, in die tuin wandel of gebruik maak van die braaigeriewe met 'n verskeidenheid drankies en alkohol wat op die perseel beskikbaar is. Loerie Guest House kan ook uitstappies reël vir gaste en is binne 5 minute se ry vanaf Drakensig Gholfklub, winkels en restaurante en dis omtrent 'n uur se ry van die Blyderivierpoort af.

Stel ons asb. vooraf in kennis as jy na 21:00 gaan inklok sodat ons die nodige reëlings kan tref.

Neem asseblief kennis: Ons is in 'n omgewing met 'n lae misdaadsyfer geleë. Die afgelope 21 jaar was daar nog nie 'n enkele insident nie. Ons het beperkte toesluitparkeerplek wat op versoek beskikbaar is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 39 resensies vir Loerie Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Jakkals-straat 85, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Loerie Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakkals-straat 85, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2ZTg5MzYzLWFhY2ItNDE5MS1iZjRlLWRkMWJiMGRhM2ViMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 85 Jakkals Street Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -24.35294663499 30.944226980209