Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie Guest Lodge

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir Loerie Guest Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Randall J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Randall J
Gesin met klein kinders

Was 1 van die lekkerste vakansies.

Baie lekker gebly, baie lekker ontbyt. Ook 'n groot pluspunt vir my kinders wat dit baie geniet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jerome A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome A
Enkelreisiger

Feels like home away from home. Amazing.

Always amazing staying here, love the breakfast with amazing staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Baie goeie diens, baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons maak gereeld van Loerie Guest Lodge gebruik wanneer ons besigheid in George het.

Altyd behulpsaam, altyd vriendelik. Altyd skoon en altyd netjies. Ontbyt is heerlik. Loerie Guest Lodge is ons huis - weg van ons huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sal Loerie Guest Lodge ten volle aanbeveel. Sal definitief volgende keer weer daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk T
Enkelreisiger

Wonderlike plek.

Ek was al baie hier en sal weer en weer teruggaan. Goeie diens en mooi skoon plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim G
Gesin met klein kinders

Beslis ons "oornag" in George.

Hierdie is ons tweede keer wat ons by Loerie inklok wanneer ons afsprake in George het. Gewoonlik is dit dokter/spesialis/ teaterafsprake. Dit is beslis ons huis van die huis af, voel veilig en gemaklik. Dis pragtig reg rondom ons, en daar is nie iets soos moeite nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lise V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lise V
Gesin met tieners

Lovely guest lodge.

We felt very welcome at Loerie Guest Lodge. The breakfasts were delicious and we were able to walk to nearby restaurants. There was also a lovely braai area which we utilised and a communal kitchen that had everything we needed. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl B
Besigheidsreis

Excellent location, client service and hospitality.

Centrally located, warm welcome and friendly staff, secure parking, comfortable stay, wonderful breakfast. Highly recommended for business travellers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie sentraal en gesellig om daar tuis te kon gaan.

Het die wegbreek terdeë geniet. Ontbyt was baie lekker. Sal Loerie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en stylvol.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene V
Enkelreisiger

Gasvry en vriendelik.

Baie vriendelike en gasvrye ontvangs. Netjies en gemaklike kamers wat 'n direkte uitsig het op swembad. Ontbyt uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bart H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker bed.

Baie gemaklik bed en lekker ontbyt geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonora E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonora E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loerie Guest Lodge is 'n oulike gastehuis.

Ek wil graag onder julle aandag bring dat Loerie Guest Lodge onderneem, as deel van hulle housekeeping, dat die beddegoed elke 3 dae omgeruil sal word, wat nie gebeur het met ons nie. Ons beddegoed was 6 dae, sonder omruil, op die beddens. Daar was ook donker vlekke op die duvet-oortreksel, gelyk soos oliekolle, asook geel kolle op die wit handdoeke. Die eenhede is rondom die swembad geleë wat veroorsaak dat daar voortdurend lawaai (geskreeu) by die swembad is, veral in vakansietyd wanneer kinders saam met hulle ouers daar bly. Die gastehuis se personeel het hulle nie aangespreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers is stylvol. Ontvangs vriendelik. Ontbyt uitstekend.

Word sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reginald G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reginald G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie dankie aan die bestuur en span, ons het lekker gekuier. Die personeel en bestuur was baie vriendelik en ons tuis laat voel. Veiligheid puik gehalte en sal enige tyd weer daar wil bly. Dis 'n huis weg van die huis. Vriendelike Groete. Reginald.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike nagrus in luukse weelde.

Eenheid is baie smaakvol toegerus met baie goeie koninggrootte-bed. Badkamer was pragtig. Heerlike ontbyt die volgende oggend ingesluit by die prys. Veilige parkering vir my bakkie en groot trailer. Naby aan vele restaurante, binne stapafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay. A good breakfast.

We enjoyed our stay. Was central. Safety was good. Staff was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot bederf!

Ons is baie vriendelik ontvang en alles mooi verduidelik. Ons netjiese kamers was goed toegerus. Alhoewel in 'n besige area het ons baie rustig geslaap, heerlike, rustige atmosfeer. Vriendelike personeel het ons bedien met heerlike ontbyt. Dankie almal vir genotvolle verblyf en ons het die tuin by ons kamers geniet. Seënwense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mushfiqah C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mushfiqah C
Besigheidsreis

Good.

Nice place, will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenel T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenel T

Ligging is baie goed.

Dis naby Mediclinc. Ontbyt was ook lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D
Enkelreisiger

Puik. Dankie vir alles.

Goeie ligging en uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sumarie L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumarie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aan te beveel.

Sentraal, baie behulpsaam en vriendelik, heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier. Toiletgerief effe klein.

Voorsien elektrisiteit waar spieël is! Dalk meer tweepuntkragpunte voorsien. Opsie om te voet uit te stap (nie met voertuig ry om hek oop te maak nie). Toilet voor toilet (selfs draagbare toilet sal werk). Kamer 7.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ’n gemaklike oorslaap by Loerie.

Die oorslaap was gemaklik met ’n goeie ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jac B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jac B
Enkelreisiger

Baie lekker.

Het alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B
Enkelreisiger

Netjies en skoon.

Netjies en skoon, kamers mooi oorgedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenestin J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenestin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Was baie nice om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was aangenaam.

Ontvangs was vriendelik en gul. Die kamer was netjies en die ontbyt smaaklik voorberei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samuel D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos jou huis, weg van jou huis.

Baie dankie vir aangename, professionele en vriendelike diens. Ek weet nou waar ek definitief weer sal tuisgaan sou ek in George moet wees vir besigheid of vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Ons het lekker gebly, die kamer was groot, die ontbyt was goed en die personeel was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liezl M
Gesin met klein kinders

Die verblyf was goed!

Kliëntediens was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en naby alles.

Ons het baie lekker gebly en dit was baie gerieflik en naby alles. Die diens was baie goed. Die kamers is netjies en die nodigste is in die kamer! Ons het baie lekker gebly en sal enige tyd weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B
Enkelreisiger

Will stay here again!

Very nice and central.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Gesin met tieners

Uitstekend en kon lekker ontspan. Ontbyt is uitstekend.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine V
Gesin met tieners

Uitmuntend.

Die verblyf by Loerie was wonderlik. Ons kon ons privaatheid geniet. Die diens was puik. Die kombuispersoneel was veral baie gaaf. Die een ontvangsdame wat die tweede oggend aan diens was, was ook baie vriendelik en het verneem of ons goed geslaap het. Sy het ons ook gehelp toe ons wou braai en 'n braaibak en braaivurke nodig gehad het. 'n Ander een het ons ook gehelp om die dag daarna ons oorskietvleis warm te maak. Die plek is mooi skoon en netjies en is gereeld netjies gehou en voorsien van vars en skoon handdoeke. Baie dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 410
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 410
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 410
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davidson-weg 91, Camphersdrift, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkZjQwZTJkLWZmMGEtNDFkMC1iM2Y2LTk2MDlhOTlhYmY5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 410 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 91 Davidson Road Camphersdrift 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.954553435511 22.45738127612
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem