LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Loerie Lodge Corporate Guest House | LekkeSlaap
+19

Loerie Lodge Corporate Guest House

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bataleurstraat 199, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 460 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Loerie Lodge Corporate Guest House bied B&B in Phalaborwa. Dis naby Phalaborwa Kruger Park, Gateway Lughawe, winkelsentrums en ander inkopieplekke, industriële- en mynbou-ondernemings, en die Krugerwildtuin se hoofhek.

Dié gastehuis bied verskeie kamer-opsies om gaste se behoeftes te pas. Elke kamer het lugversorging of plafonwaaiers, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met DStv-Hotelpakket en 'n haardroër. Die kamers het toegang tot die tuin.

Ontbyt word daagliks bedien. Ons kan ook aandetes op weeksdae voorsien indien dit vooraf gereël is.

Loerie Lodge Corporate Guest House se kamers skuil in allerhande hoekies en langs kronkelende paadjies in 'n vreedsame subtropiese tuin. Gaste kan by die swembad ontspan en van die braaigeriewe gebruik maak. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Loerie Lodge Corporate Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Bataleurstraat 199, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Gaste dink Loerie Lodge Corporate Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 460
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 460
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bataleurstraat 199, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhUW8Z59YLDyJSCs3N8rrFsaZcHY1F5DaH86RkOmPVYDk5yP3nR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 460  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 199 Bateleur Crescent Phalaborwa 1390 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.928447 31.128284
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!