Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie Mountain Cabin

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Loerie Mountain Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Neil H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Private, safe and with beautiful views!

A friendly host welcomes you to a private and safe cabin in the canopies of Wilderness, where you can sit and sunbathe, birdwatch, and relax. Enjoy a beautiful sunset over the Outeniqua mountain range while having a braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location for cycling.

We had excellent service and had a very pleasant stay - easily accessible to Hoekwil, a lovely part of the Wilderness for cycling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neil P
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Geniet die stilte en die vars lug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirkya B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirkya B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic. Quiet in nature, just what we needed.

Fantasties, sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loerie Mountain Cabin se terugvoer

Dankie Dirkya, ek waardeer. Dit was net so lekker om julle hier by ons te hê. Ek hoop ons sien julle gou weer!

Loerie Mountain Cabin
Alicia B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die siel.

Baie lekker gebly. Niks kort gekom nie. Rustige, veilige,pragtige omgewing. Baie aangename mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loerie Mountain Cabin se terugvoer

Dankie Alicia, dit was ook 'n plesier om julle hier te hê. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.

Loerie Mountain Cabin
Mariska K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska K

Heerlike verblyf in 'n rustige area.

Het vir my ouers die plekkie bespreek. Hulle het heerlik gebly, alhoewel dit 'n reënerige paar dae was, het hul lekker ontspan. Stapafstand na restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine S
Enkelreisiger

Absolutely amazing.

I was lucky enough to spend 5 nights at this beautiful cabin in the mountains. It is a nature lover's dream with so many amazing off-the-beaten adventures all around. Breakfast and dinner on the deck overlooking the valley were amazing and the Loeries in the trees were an extra treat. Adriaan was so kind and accommodating, a very good host. I am really really glad I picked this spot and I will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loerie Mountain Cabin se terugvoer

Thank you, Cath. You were a great guest & we enjoyed having you here with us. We hope to see you back soon.

Loerie Mountain Cabin
Frances K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry ontvang.

Soveel detail en sorg gegee aan plekkie. Baie lekker en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estie D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie D
Enkelreisiger

Rustg, netjies en goed toegerus!

At is 'n vriendelike gasheer en die huisie het alles wat 'n mens nodig het plus 'n wonderlike uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loerie Mountain Cabin se terugvoer

Dankie Estie dit was 'n plesier om jou hier by ons te kon akkommodeer. Ons hoop om jou sommer gou weer hier te verwelkom.

Loerie Mountain Cabin
Alme M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alme M
Enkelreisiger

Heerlike verblyf in asemrowende omgewing.

Heerlik gebly en mense is super vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loerie Mountain Cabin se terugvoer

Alme, dankie vir jou terugvoering en dankie dat jy ons plek so mooi netjies gelos het. Ons waardeer ook dat jy ons diere in ag geneem & gerespekteer het. Ons hoop om jou weer hier te verwelkom.

Loerie Mountain Cabin
Marina B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loerie mountain Cabin is klein maar genoeg. Hier kan jy ontspan en vergeet van die alledaagse by die huis. 'n Mens is heerlik in die natuur.

Ons gasheer het uit sy pad gegaan om ons tegemoet te kom met ekstra versoeke. Hy het ons spesiaal laat voel en nie moeite ontsien nie. Sal graag weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loerie Mountain Cabin se terugvoer

Dankie Marina. Dit was net 'n plesier om julle hier by ons te hê. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Loerie Mountain Cabin
Ingrid C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Spesiale plek met aandag aan detail!

Sal enige tyd weer besoek! Adriaan gaan uit sy pad uit gaan om seker te maak dat jy omgesien is. Sal hierdie verblyf sterk aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loerie Mountain Cabin se terugvoer

Dankie Ingrid, dit was 'n plesier om julle hier te verwelkom. Kom kuier gou weer.

Loerie Mountain Cabin
Claudia L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and peaceful.

Lovely little cabin!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loerie Mountain Cabin se terugvoer

Thank you Claudia, I appreciate it.

Loerie Mountain Cabin
Ansie F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing.

Die eienaar is vriendelik en hulpvaardig. Die plek is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loerie Mountain Cabin se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ek hoop om julle weer hier te kan akkommodeer.

Loerie Mountain Cabin
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loerielaan 3, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce096a0bad4bf0f10e6ab9dd33c31e3e8d7d8ca308e6f9675ba1f94dc097bf606884e026f2e59010c8c2e0f84322feb8e3db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 3 Loerie Lane Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.971820263822 22.625021302567