Loerie Vakansie Woonstel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Loerie Vakansie Woonstel is op die Oubaai Gholflandgoed in die kusdorp, Heroldsbaai geleë. Dié landgoed spog met 'n 18 putjie-gholfbaan en bied asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan en die Gwaingrivier.

Dié ruim huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer in die hoofslaapkamer en die tweede badkamer is apart.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en kookgerei en die leefarea het 'n TV met DStv en bied toegang tot 'n groot dek met 'n asemrowende uitsig. Die eenheid het 'n ketelbraai en veilige parkeerplek word voorsien.

Die landgoed het 'n spa, 'n gesondheidsentrum met 'n muurbalbaan en 'n gimnasium, 'n leefstylsentrum met tennisbane en 'n swembad, en daar is wandelpaaie.

Slaapplek

'n Bespreking by Loerie Vakansie Woonstel sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Loerie Vakansie Woonstel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false