Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loeriebos Bed and Breakfast

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Loeriebos Bed and Breakfast
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Martin C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C
Enkelreisiger

Uitskende ligging en diens.

Omgewing is pragtig, gasheer en -vrou baie vriendelik en behulpsaam. Goeie nagrus geniet en uitstekende ontbyt gehad. Sanet en Jannie is goeie mense en kan beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Martin. Ons hoop ons sien jou weer eendag.

Loeriebos Bed and Breakfast
Margie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had the most awesome stay!

Photos does not do Loeriebos justice. A must see in person!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanette R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette R
Enkelreisiger

'n Heerlike rustyd in die mooiste natuurskoon en die beste gasvryheid wat ek nog ooit beleef het.

Loeriebos is sentraal geleë, die huis en tuine pragtig. Jannie en Sanet is die beste gasheer en gasvrou - teen die tyd dat ek vertrek het, was hulle meer soos dierbare vriende. Heerlike ontbyte voorgesit, die kamer is pragtig en die vreedsaamheid van die omgewing, verseker dat jy met kalmte van gees en nuwe moed huis toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer

Aaa, baie, baie dankie. Dit help om oulike gaste te hê.

Loeriebos Bed and Breakfast
Marius S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Besigheidsreis

Ek word altyd harlik verwelkom!

Sanet en Jannie Venter is wonderlik as gasvrou en gasheer. Die natuurskoon en orgidees is voedsel vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer

Ag, baie, baie dankie vir die mooi woorde. Dit is altyd heerlik om jou te huisves.
Groete.
Sanet

Loeriebos Bed and Breakfast
Dr Rainhard V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Rainhard V
Saam met vriende

Goed.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer

Ag baie dankie julle slim manne.

Loeriebos Bed and Breakfast
Janet W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet W
Enkelreisiger

A piece of paradise.

A most beautiful place set in a tropical forest. Birdsong is offset by the tinkling of the stream below. Hosts Jannie and Sanet are most welcoming. I can’t wait to go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer

We are all missing you and can't wait to see you again.

Thank you
Sanet.

Loeriebos Bed and Breakfast
Johan K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Besigheidsreis

Beste ooit.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie, Johan.

Loeriebos Bed and Breakfast
Rita G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita G
Gesin met klein kinders

Awesome owners - great hospitality. Highly recommend.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you very much, always welcome.

Loeriebos Bed and Breakfast
Irma M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irma M

Die hartlikheid van ons ontvangs was uitsonderlik.

Die ligging en tuin is onbeskryflik mooi. Ons is so hartlik ontvang dat dit gevoel het asof ons van goeie vriende afskeid neem na net een nag se verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Besigheidsreis

Eienaars het my baie welkom laat voel.

Die eienaars is die perfekte B&B eienaars. Hulle maak self seker dat alles glad verloop en stel regtig in elke besoeker belang. Die ligging is baie sentraal, maar tog heerlik weg van die geraas en is omring deur die mooiste natuurlike plantegroei. Ek sal definitief weer van hulle gasvryheid gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo D
Besigheidsreis

Uitstekende keuse vir verblyf in Durban!

Hartlike gasvryheid en vriendelikheid verwelkom elke gas by Loeriebos wat verblyf daar keer op keer 'n heerlike ervaring maak! Loeriebos is baie goed geleë in 'n pragtige omgewing en maak dit vir 'n sake-persoon maklik om enige adres in Durban maklik te bereik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elthia G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elthia G
Gesin met tieners

Rustig en baie vriendelike gasheer en vrou.

Dit was 'n baie lekker rustige omgewing. Sal dit vir enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie. Dit was `n voorreg om jul te akkommodeer.

Loeriebos Bed and Breakfast
Juanine H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanine H
Enkelreisiger

My stay was absolutely awesome!

The hospitality of the hosts was fabulous! Home away from home. Loved the trees, sound of the birds and the river flowing through the ravine. Very relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothy Z - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy Z
Besigheidsreis

Great location, great host, beautifully in Mother Nature.

Loeriebos exceeded my expectations. Located within beautiful surroundings of nature and also close to the Village Market Mall. Very caring host, made my stay comfortable and enjoyable. Will return to this accommodation without any hesitation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda F - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F
Enkelreisiger

Lovely accommodation in a quiet neighbourhood, with fantastic hosts.

The accommodation is in a beautiful setting, very quiet and peaceful. The hosts were fantastic, very friendly and welcoming. The room was very comfortable, neat and clean. I will definitely stay there again and will recommend it to anyone. The breakfast was great, beautifully prepared and presented, with more than enough to eat!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike verblyf in 'n stil buurt met fantastiese gashere.

Die verblyf is in 'n mooi plek, baie rustig en stil. Die gashere was fantasties, baie vriendelik en verwelkomend. Die kamer was gemaklik, netjies en skoon. Ek sal definitief weer daar bly en dit aan almal aanbeveel. Die ontbyt was great, pragtig voorberei en voorgesit, met meer as genoeg om te eet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you very much.

Loeriebos Bed and Breakfast
Sonja R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens en pragtige verblyf!

Was aangenaam verras met die gastehuis! Pragtige uitsig, skoon en netjies en baie gerieflik. Diens was uitstekend. Hoogs aanbeveelbaar! Sal verseker weer van Loeriebos Bed & Breakfast gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit na jul volgende kuier.

Loeriebos Bed and Breakfast
Mike R - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike R
Gesin met tieners

Pragtige ligging met vriendelike gashere.

Ons het baie lekker gebly by Loeriebos. Die eienaars Jannie en Sanet was uiters vriendelik en hulpvaardig. Die uitsig oor die Palmiet Reservaat is uitsonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie en sterkte met al julle dinge. Ek hoop ons sien jul weer.

Groete.

Loeriebos Bed and Breakfast
Annett W - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annett W

Ons is baie goed ontvang.

Ons was vriendelik ontvang deur Sanet. Sy het ons dadelik laat tuis voel. Die diens was goed en vriendelik en die uitsig was pragtig. Die plek is netjies en skoon en die ontbyt heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer

Goeie dag Anette,

Baie dankie vir die terugvoer, ek hoop julle kom weer kuier.

Goete,
Sanet

Loeriebos Bed and Breakfast
Tanja K - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja K
Enkelreisiger

Dit was wonderlik. 'n Tuiste weg van die huis. Eienaars loop regtig die ekstra myl.

Ek het regtig n wonderlike tyd gehad. Ek regtig spesiaal gevoel met die diens wat gelewer is. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer

Baie, baie dankie. Jy is altyd welkom.

Loeriebos Bed and Breakfast
Susan C - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste plek, jy kan skaars glo jy is in 'n stad!

Ons het ons verblyf baie geniet. Dit voel kompleet of jy in Knysna is! Baie aangename personeel, ons het dadelik tuis gevoel. Ons het gedink dat ons 'n volgende keer 'n hele naweek net daar kan spandeer. Daar is 'n verskeidenheid voëlsoorte en die kamers kyk uit tussen bome oor 'n kloof met 'n rivierloop. Ons was baie beïndruk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek hoop julle kom volgende keer 'n bietjie langer kuier.

Loeriebos Bed and Breakfast
Susan H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful setting.

It was a lovely place, looking over the nature reserve it did not feel like you were in town. Sanet was a wonderful host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you very much, we appreciate the feedback.

Loeriebos Bed and Breakfast
Shirley G - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, spacious with good hosts and lovely surrounds.

Loeriebos is a hidden gem. Lovely hosts and feels like staying in a tree house. Suite was spacious and clean. Would highly recommend this establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you very much. If I could review my guests, these two will be highly recommended.
Thank you.

Loeriebos Bed and Breakfast
Pieter V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met tieners

Baie mooi, rustig en veilig.

Kamers baie goed. Ontbijt, swembad baie goed. Die familie is gastvrij. Ons sal seker terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer

Baie, baie dankie.

Dit was heerlik om julle te kon huisves en ek hoop julle kom gou weer SA toe.

Groete.

Loeriebos Bed and Breakfast
Carien F - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en hartlike eienaars.

Ons was vriendelik verwelkom en het baie tuis gevoel. Pragtige omgewing. Ons sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeriebos Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Carien Fourie,

Dit was heerlik om julle te huisves.
Ek hoop julle kom weer gou.

Lekker bly.

Loeriebos Bed and Breakfast
Vanaf
R1 300
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R1 300
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kathleen Place 5, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhMjI0NmE1LTE1YjEtNGM0Yy04YzRmLTFhNWQ0NjFmYTUxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 1 mens 24 5 1 5 5 Kathleen Place Westville 3629 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.824785 30.931225