Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loeries Nest B&B Guesthouse

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Berna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Loeries Nest B&B Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Liesl T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon en uitsonderlik netjies.

Dankie Berna, vir 'n heerlike oornag kuier. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Vriendelike, opregte Afrikaanse ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B
Besigheidsreis

Friendly and welcoming, easy to reach and beautiful rooms.

Enjoyed a lovely stay within beautiful surroundings. Rooms are well-equipped, clean, and well-maintained.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jorinda B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorinda B
Gesin met klein kinders

Wonderlike ervaring.

Ons was baie tevrede met ons verblyf. Berna het uit haar pad gegaan om ons gesin te akkommodeer. Sy het soveel moeite gedoen om seker te maak ons bly gemaklik. Ons sal die akkommodasie definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon, huislik.

Berna is vriendelik en welkomend. Kommunikasie is goed. Kamer is pragtig en netjies. Ligging is uitstekend. Swembad was ongelukkig nie meer beskikbaar nie, maar verder kan ek dit 100% aanbeveel en sal in die toekoms weer by Loeries Nest B&B Guesthouse bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeries Nest B&B Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Antoinette vir jou mooi resensie!
Dit was wonderlik om sulke lieflike gaste soos julle te kon huisves.
Daar word gewerk aan n nuwe swembad en hoop as jul weer kom kan julle heerlik in en langs hom ontspan.

Loeries Nest B&B Guesthouse
Marcelle S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle S

Netjies, vriendelik.

Ons is baie vriendelik verwelkom, kamer was baie skoon en netjies. Veilig en stil omgewing. Ons gasvrou baie aangenaam, hulpvaardig en vriendelik. Sal beslis aanveveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enid K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons nodig gehad het, stil buurt, baie netjies en slim ontwerp.

Ons was daar vir 'n hospitaalprosedure. Loerie's Nest was perfek geleë - naby grootpad en tog salig stil. Naby alles wat ons andersins nodig gehad het. Uitleg van kamer het verander sedert foto, maar fasiliteite was alles daar soos op foto. Ons gasvrou was vriendelik, bedagsaam en baie hulpvaardig. Ons het heerlik gebly en sal nie verder soek as ons weer in die omgewing moet oorbly nie. Baie dankie, Berna.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the friendly service from Berna and convenient location that suited our needs.

We loved the beauty of the complex and the safety we felt as well. Berna is the perfect host providing all our needs with a quick response. Many thanks for making our stay so memorable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcelle S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ervaring.

Die kamer is netjies en skoon, keurig versier. Omgewing is stil, veilig en goed geleë in Little Falls. Die ontbyt was heerlik, 'n groot bederf. Dankie aan Berna as Gasvrou met haar vriendelike en behulpsame persoonlikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane N
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you're looking for quality, this is it!

Every detail to make our stay comfortable, had been attended to. Berna was a wonderful hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeries Nest B&B Guesthouse se terugvoer

Thank you so much Diane for the privilege of being able to accommodate such lovely people as you.
Keep well and enjoy your new future in the Cape

Loeries Nest B&B Guesthouse
Garrett R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garrett R

The welcome and treatment was absolutely the best I've experienced at any B&B and the guest house was amazing and fantastic.

The facility is more than adequate, super clean and private .What a pleasure!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natashs M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natashs M
Enkelreisiger

Skoon, veilig, waarde vir geld.

Ons was baie tevrede. Van hoogstaande gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melani J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani J
Gesin met klein kinders

Rustig, netjies en vriendelike diens.

Die ligging is naby aan Silverstar, Clearwater mall, Cradlestone mall en baie ander aktiwiteite. Dis veilig en ek en my dogtertjie het vreeslik lekker gekuier in ons gastehuis vir die aand wat baie privaat en netjies is. Ons sal beslis weer gaan kuier. Oggendete was heerlik en ons waardeer al die moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeries Nest B&B Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Melani, ons waardeer jou goeie terugvoer!
Ons is bly julle het dit geniet by ons, mooi dag verder!
Groete,
Berna

Loeries Nest B&B Guesthouse
Salome B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld betaal.

Vriendelike personeel. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

We thoroughly enjoyed our stay at Loerie's Nest! Berna went above and beyond! Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en baie mooi.

Dit is baie veilig geleë. Dit is baie mooi. Ontbyt was lekker en baie vriendelike kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loffie N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loffie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was tuis in ons eie huis.

Die verblyf was uit die boonste rakke. Johan en Berna het ons soos ou vriende laat tuis voel en lekker gekuier. Die gastehuis is modern en goed toegerus. Die ontbyt was die beste wat ons al ontvang het. Loeries Nes is die plek om te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeries Nest B&B Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Loffie en Geraldine, julle laat ons harte sommer warm klop met die wonderlike terugvoer.
Dit was vir ons heerlik om sulke lieflike gaste by ons te kon he.

Loeries Nest B&B Guesthouse
Amy D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief aan te beveel.

Baie dankie Berna en Johan vir jul vriendelike en hartlike ontvang. Die kamer is modern en goed toegerus en baie netjies. Die gastehuis is baie netjies en die tuin is pragtig! Die ontbyt was voortreflik! Ons waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeries Nest B&B Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Amy ons waardeer julle terugvoer opreg! Dit was ook vir ons besonders om sulke lieflike mense soos julle by ons te kon ontvang,
Vriendelike groete
Johan en Berna

Loeries Nest B&B Guesthouse
Christoff V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff V
Besigheidsreis

Gerieflike and goed ingerigte kamer en vriendelike, tegemoetkomende gasvrou.

Gerieflike en goed ingerigte kamer en vriendelike tegemoetkomende gasvrou. Berna laat jou gemaklik en welkom voel en bedien elke oggend 'n smaaklike ontbyt. Sal definitief terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing lekker!

Ons het baie lekker gekuier by Loeries. Sal definitief weer daar gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie netjiese en gesellige blyplek!

Ons het baie lekker gebly! Die lakens en handdoeke is so skoon dat dit voel asof jy die eerste persoon is wat dit gebruik. Die kamer en tuin is netjies en goed toegerus - dit is die klein dingetjies wat jou welkom laat voel. Ontbyt was uit die boonste rakke - ons het nog nooit voorheen so lekker gastehuis ontbyt gekry nie. Berna doen baie moeite vir elke gas en haar passie vir die gastehuis gaan nie ongemerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeries Nest B&B Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Mari, vir die ongelooflike mooi terugvoer. Jy het my behoorlik in trane! Ek waardeer dit opreg uit my hart. Dit was heerlik om sulke wonderlike mense soos julle te kon ontmoet. Vriendelike groete tot ons weer sien, Berna

Loeries Nest B&B Guesthouse
Pierre B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige area.

Dis 'n baie moderne gastehuis met al die geriewe wat jy nodig sal hê. Dis ook baie rustig en die eienaars laat jou baie welkom voel. Die ontbyt is ook heerlik en definitief waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeries Nest B&B Guesthouse se terugvoer

Pierre, baie dankie vir jou mooi review vir ons gastehuis! Ons waardeer dit opreg, mooi dag vir julle

Loeries Nest B&B Guesthouse
Cielie S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cielie S
Saam met vriende

Verskriklik lekker gebly.

Dis was nou 'n lekker om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noxolo M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noxolo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place to spend holidays in.

The place is very beautiful. Good environment to relax. Very cool for the lovers. It gave us an opportunity to connect to each other listening to birds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeries Nest B&B Guesthouse se terugvoer

Thank you so much Noxolo for your review, we appreciated very much! Wishing you a New Year that's sparkling with fun, joy, laughter and many blessings for you.

Kind regards,
Loeries Nest B

Loeries Nest B&B Guesthouse
Petro M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro M
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Baie vriendelike ontvangs! Dis 'n pragtige gastehuis wat in al ons behoeftes voorsien het, selfs ons driejarige seuntjie kon homself besig hou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeries Nest B&B Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Petro vir die mooi review, ons waardeer dit oneindig baie! Geseende dag vir julle, vriendelike groete Berna

Loeries Nest B&B Guesthouse
Mariaan P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en veilig.

Baie lekker geslaap en ontbyt was oorgenoeg en lekker, gasvryheid is ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel K
Enkelreisiger

Baie vriendelik.

Huis weg van die huis-atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelyn G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelyn G
Enkelreisiger

Awesome en vriendelike mense. Skoon en netjies!

Dankie vir die skoon, netjiese kamer. Die ontbyt was heerlik. Sal beslis weer daar slaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lehanri M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehanri M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike ervaring!

Plek is skoon en netjies, het baie lekker gebly. Die mense is so vriendelik en behulpsaam. Ons het dadelik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beulah T - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah T
Saam met vriende

What a beautiful place. The scenary is tranquil and relaxing

The units are so clean and in immaculate condition, it was such a pleasure staying in such beautiful clean place. The breakfast was stunning. The host is a brilliant, cheerful and wonderful person. I would recommend, Loeries Nest to any of my work colleagues and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizan V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute vyfster-verblyf in 'n pragtige omgewing met 'n wonderlike gasheer en -vrou.

Pragtige verblyf met ongelooflike vriendelike, gasvrye gasheer en vrou wat dit so 'n positiewe ervaring maak - dis asof jy tussen mense is wat jy al jou hele lewe ken, en wil ken. Daar word baie moeite gedoen om die verblyf so gemaklik moontlik te maak. Ek sal werklik enige persoon aanbeveel om daar tuis te gaan - wees net voorbereid dat jy dalk nie daar sal wil weggaan nie ...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die verblyf by Loeries Nest geniet en sal weer daarvan gebruik maak.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra Mercia L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra Mercia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from Home stay!

Exceptional place, as well as hosts. Johan and Benita are embedded with the true hospitality mannerism that will ensure their establishment remains relevant. My utmost gratitude towards them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette G - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette G

Home away from Home!

Ons het vinnig tuis gevoel, en baie lekker gekuier! Baie dankie julle, dit was regtig lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thunder-laan 983, Loerie Glen 5, Little Falls, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Geen kinders onder 1
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4OGM1OTIzLWU1N2UtNDg3Mi04YzU2LTdjZDhmYTA3ZGE5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 983 Thunder Ave, 5 Loerie Glen Little Falls 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.114319322563 27.886208295822
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem