LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Loeriesfontein Windpomp Gastehuis | LekkeSlaap
+72

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 45 resensies vir Loeriesfontein Windpomp Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gerda M - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, gerieflik, skoon en veilig.

Ons het oornag op pad Augrabies toe. Die verblyf het regtig aan al ons behoeftes voldoen.

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering.

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis
Carol C - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful host, Carl. Most helpful. Accommodation very good.

My disappointment in location was that it was on main road through town, so everyone going past looked straight in if the door is open.

Daniel W - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en netjiese plekkie.

Het lekker gekuier in' n vriendelike dorp. Sal weer langer daar wil kuier. Wat 'n wonderlike gasvry dorp. Lekker eetplek die Boesmanland.

Maritz V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritz V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het vir 'n oorslaap. Baie netjies en skoon.

Kyk net na die stort se uitloop. Die water loop nie vinnig genoeg uit nie. Dit kan dalk later lei tot 'n verstopping. Julle het letterlik aan alles gedink wat mens nodig het. Dankie vir die diens en vriendelikheid - al was dit net oor die telefoon.

Elize G - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelik ontvang, lekker braaiplek en sekuriteit is goed.

Die gastehuis is goed geleë in die middedorp. Ons het heerlik kon stap na alles wat daar te sien is.

Christo D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D
Saam met vriende

Perfek.

Die dorpie is klein en in droë gebied geleë. Bestaan hoofsaaklik uit boeregemeenskap. Die indruk wat ek gekry het is dat die grootste deel van die gemeenskap arm en werkgeleenthede minimaal is.

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Christo.

Groete,
Carl

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis
Frikkie C - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek met al die geriewe.

Van lugversorging, DStv en alles wat jy nodig het.

Deon L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Deon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Windpomp se fasiliteite is ruim, kraakskoon en voorsien in al mens se behoeftes.

Die gebou van buite weerspieël nie die pragtige binneruimte nie. Dit sal goed wees as daar so jetsie spesiaal ook buite aangebring word.

Alma D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma D
Saam met vriende

Die eienaar was daar om ons te verwelkom en hy het uit sy pad gegaan om die verblyf vir ons so aangenaam moontlik te maak.

Die verblyf is baie basies, maar daar is als wat nodig is vir 'n oornagplek. Nie noodwendig geskik vir meer as 'n dag of twee nie, aangesien die "leef"-gedeelte baie klein is. Die kombuis is egter goed toegerus.

Johann T - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n aangename verrassing was Windpomp Gastehuis nie! Pak net jou klere en ry!

Dit was 'n baie aangename kuier, met 'n baie netjiese, goed toegeruste en veilige eenheid wat aan elke behoefte voorsien. Carl is 'n baie vriendelike gasheer wat regtig die ekstra myl vir sy gaste sal loop om 'n aangename kuier te verseker. Sal beslis vir enigiemand Loeriesfontein Windpomp Gastehuis aanbeveel. Hul is tops!

Tinus D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede.

Tevrede vir die doel wat ons beoog het.

Andre D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir oornag.

Baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het. Bietjie klein as jy meer tyd as net oornag binne wil spandeer.

Reinette C - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlikste oornagplek!

Beste oornagplek met alles wat nodig is en 'n vriendelike eienaar. Dankie daarvoor!

Christa D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en gerieflik, hul het aan alles gedink.

Gastehuis het my verwagtinge oortref, die eienaar het aan alles gedink.

Wessie V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons het dit as basis gebruik om die blomme te sien en het drie aande oorgebly. Kamer het alles wat nodig is en alles werk goed. Ons gaan hulle weer gebruik.

Janine V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons nodig gehad het.

Sal weer hier bly. Skoon en netjies.

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis
Nick Y - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Air-conditioned, well laid out and stocked with extras.

Our air-conditioned room was very well laid out and had everything you could think of (with fresh milk and even cornflakes and rusks for breakfast) for a very pleasant self-catering, overnight stay.

Zelda W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda W
Besigheidsreis

Baie pragtige, skoon en netjiese dorpie

Het van Rustenburg af gekom vir die ’n projek om kos vir die boere en diere te bring.

Basil P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basil P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Alles soos op die net beskryf.

Annanda H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annanda H
Enkelreisiger

Ek was verbaas dat die kamer so goed ingerig was.

Ek was lekker bederf met beskuit, ontbytkos en genoeg melk - dankie.

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Groete.
Carl

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis
Ornette D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ornette D

Skitterend

Hulle het ons ook verwys na 'n eetplek en die kos was ook voortreflik.

Johan H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het aan al ons verwagtinge voldoen.

Vriendelike, behulpsame gasheer. Baie skoon, netjiese en uitstekend toegeruste akkommodasie. Dankie Carl!

Mona W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mona W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik

Een van die beste skoonste verblyf plekke en die eienaar die mees hulpvaardigste mensie so oulik Alles is so netjies en skoon sal weer daar gaan bly maar Kokerboom sal ek nooit aanbeveel nie Het nie eers reageer op oproepe en dit lyk v my maar terug daar

Sakkie K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig en netjies.

Baie vriendelik, netjies en skoon. Baie veilig.

Johan M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute juweel in die hartjie van die Boesmanland.

'n Pragtige plekkie met alles wat nodig is. Baie sentraal geleë in die hoofstraat. Veilige parkeerpkek agter hekke. Kon die blommeprag agter ons kothuis besigtig.

Andre J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer netjies en skoon.

Kamer was skoon en netjies met alles wat nodig is vir oornagverblyf.

Karlien G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karlien G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat and new.

Compared to other places in the area this was more expensive. Rusks tea and coffee provided.

Karin M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese skoon vertrek. Alles wat jy soek vir oornag.

Die kamer is baie netjies en goed ingerig. Alles wat jy soek vir n oornagplek. Veilige parkering

Alta V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, skoon en mooi!

Dit was een van die mees aangename oornagplekke! Dis met smaak gemeubileer en daar is aan alles gedink. Van TV met al die kanale tot WiFi! Enige iemand wat plek soek by Nieuwoudtville kan van die plekkie gebruik maak. Jy sal nie beter kry nie. Ek sal by geen ander plek bespreek as ek weer gaan blomme kyk nie. Hoogs aanbevole!

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Groete
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis
Martie S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vakansie.

Baie netjiese kamer met al die nodige geriewe! Sal dit definitief aanbeveel.

Jean A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Un endroit à recommander

Un endroit à recommander. Chambre bien équipée.

Elsie H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en gerieflik.

Rustige dorpie. Kon alles wat ons nodig gehad het daar koop.

Francois D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verrassing op Loeriesfontein.

Ons het na 'n lang dag op die pad by Die Windpomp Gastehuis in die hoofstraat van Loeriesfontein oornag. Lize was baie hulpvaardig en het ons gou touwys gemaak maak met die veiligheidshek en afstandbeheer. Die eenheid is baie modern, keurig gemeubileer en oulik beplan. Net jammer dat die gratis internet se wagwoord nie gewerk het nie.

Jana K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gastehuis is baie netjies en gerieflik.

Baie goeie diens gelewer deur die gasheer. Ons het eers laataand daar aangekom en hy het vir ons oopgemaak. Die gastehuis is baie skoon, netjies en gerieflik, asook 'n ruim badkamer. Die elektriese kombers was 'n wenner. Beskik oor die basiese geriewe wat nodig is vir 'n oornag of selfs langer verblyf.

Elta V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elta V
Saam met vriende

Lekker.

Alles wat nodig is. Lekker warm geslaap, was maar koud daar.

Jeanine M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies met goeie kliëntediens.

Skoon en netjiese verblyf.

Ajf M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ajf M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Groot sukses.

'n Oorblyplek met basiese geriewe. Baie goeie diens gelewer deur die gasheer.

Retha B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B
Saam met vriende

Gerieflike, skoon veilige verblyf.

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis is 'n baie netjiese, skoon en gerieflike gastehuis. Die kamers is so mooi en die badkamers netjies en skoon. Ons was baie moeg na 'n lang dag van stofpaaie bestuur en was aangenaam verras met die kamers. Alhoewel daar nie ontbyt bedien word by die gastehuis nie, het hulle heerlike droëpap en beskuit beskikbaar gehad. Definitief aanbeveelbaar!

Selenta C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selenta C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Goeie oornagfasisliteite en baie netjies. Baie veilige parkering agter palissade-omheining.

Annette N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette N

Still, rustige atmosfeer met als op sy plek.

Ons het die verblyf skoon en netjies gevind. Baie veilige en rustige omgewing. Ons het lekker gebly.

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis se terugvoer

Ons is bly u het lekker gebly. Baie dankie vir die terugvoering.

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis
Erna P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en goed toegerus!

Ons was aangenaam verras met die goed toegeruste en smaakvolle dekor van die eenheid. Baie dankie ook vir die selfhelp ontbyt en die heerlike beskuit! Ideale oornag geleentheid tydens die blomseisoen.

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.
Groete,
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis
Nancy S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy S
Saam met vriende

Awesome, baie lekker gebly, sal weer kom.

Vriendelike ontvangs en het baie welkom gevoel. Sal graag weer wil kom kuier. Dit was so netjies en skoon. Ons het ook baie veilig gevoel.

Jeanette E - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette E
Saam met vriende

Heerlik.

Dis baie skoon, netjies en modern. Dit was lekker om vir 'n slag DSTV kon kyk. Dit was onsettend koud daai aand so die lugversorger en elektriese kombers het baie gehelp.

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis se terugvoer

Bly julle het lekker gebly. Dankie vir die terugvoer.

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis
Monya C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Monya C
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Baie oulike gastehuis, ons het geen wasbak gehad nie en moes dus als oor dra na die ander eenhede waar ons vriende bly om te kan was vir weer gebruik. Badmatjies voor die stort was nie skoon nie. Verder was alles netjies en mooi gewees. Ons sal weer kom kuier.

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis se terugvoer

Jammer vir die ongerief. Ons het slegs een selfsorg eenheid kamer 2 die ander 3 eenhede is nie volledige selfsorg nie en beskik oor 'n waskom te vind binne kombuis kassie. Jammer oor badmatjie sal aandag skenk.
Dankie vir resensie.

Groete, Windpomp Gastehuis.

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis
Johan V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goed om die dorpie te leer ken.

In blommetyd is daaar seker baie om te sien, huidiglik nie veel nie, behalwe die windpompe.

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofstraat 19, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABaur8M4svzY2ujQ2xQydJjDlFmSHIud5NrSQ07lNPmXris8XGR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 19 Main Road Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -30.951612 19.441531
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!