Loeriewood

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Loeriewood is 'n privaat selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Knysna. Die perseel is op die rand van die knysnawoud en naby die area se trekpleisters.

Dié ekovriendelike kothuis bied verblyf aan 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, dubbelslaapbank in die sitarea en 'n tussenvloer met 'n enkelbed. Daar is 1 aparte badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n wasbak. 'n Kampkot met beddegoed en 'n hoë stoel vir 'n baba kan gratis voorsien word.

Die goed toegeruste kombuis het 'n gasstoof, yskas, ketel, rooster, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, asook gratis melk en koekies. Die gerieflike sitkamerarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste, asook 'n dubbelbank met 2 stoele. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n privaat tuin met 'n braai-area en daar is veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. Die perseel is ongeveer 10 minute se ry vanaf die dorpskern.

Daar is genoeg geleentheid vir voëlkykers om die Knysnaloerie, visarende, visvangers en die skaars Knysna Warbler te sien Pezula Gholfbaan is 3 km ver en die Knysna Gholfbaan is 1 km ver.

Slaapplek

'n Bespreking by Loeriewood sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Pools

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Loeriewood gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R830 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false