Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loeriewood Garden Apartment

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marc Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Loeriewood Garden Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Karin M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place, beautiful setting, safe area, friendly hosts.

Really lovely place and will recommend it.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeriewood Garden Apartment se terugvoer

Thank you very much for your review Karin, it was lovely having you in our apartment.

Loeriewood Garden Apartment
Sixolile J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sixolile J
Gesin met klein kinders

Perfect.

Mark and Renata are very kind and friendly. They have an awesome apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shalane S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shalane S
Saam met vriende

Great.

Marc and Renata were fabulous, the place is super clean, well-equipped, and tranquil. Nice touch with the hot water bottles, heaters, and extra blankets. I simply cannot complain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeriewood Garden Apartment se terugvoer

Thank you Shalane for your kind words,
It was so lovely meeting you!

Kind regards
Marc and Renata

Loeriewood Garden Apartment
Sonia F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf met eienaars wat baie moeite doen.

Heerlike verblyf naby die mooiste gedeeltes van Knysna en in 'n heerlike beboste tuin omgewing. Voel werklik of jy in die trope is met baie voëls.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeriewood Garden Apartment se terugvoer

Dear Sonia
Thank you very much for your review and thank you for choosing our apartment for your stay in Knysna. It was really lovely hosting you. You are welcome back anytime!
Kind regards
Marc and Renata

Loeriewood Garden Apartment
Esther H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther H
Besigheidsreis

Modern, skoon, netjies met 'n pragtige tuin.

Baie oulike plekkie, gemaklik, modern en "cosy". Die gasheer en -vrou was baie vriendelik en het ons met ope arms verwelkom. Alhoewel ons net vir 1 aand gebly het, is dit definitief 'n plekkie wat mens vir 'n lang tyd kan oorweeg. Sal beslis teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeriewood Garden Apartment se terugvoer

Thank you very much Esther, for staying with us and being such lovely guests. We are looking forward to hosting you again. Marc and Renata

Loeriewood Garden Apartment
David M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The host and hostess were very caring and provided excellent service. Nothing was too much trouble for them.

The cottage is comfortable and situated in a semi-rural location surrounded by trees and attractive bush. It is surrounded by birdsong all day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton U - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton U
Saam met vriende

Pragtige goed toegeruste plek.

Loeriewood Garden Apartment is n pragtige plekkie wat goed toegerus is. Die tuine laat jou voel jy is in 'n paradys. Baie netjies en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilfred J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfred J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A real gem to go relax.

A lovely place to stay. Very central, one rides from there to all the different attractions Knysna has to offer. Only to return to this little paradise and chill after the days outing. Situated in a lovely green area, this neat apartment that goes out to a beautiful garden, alive with the birds calling. We will return sometime!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene F
Gesin met tieners

Was stil en rustig.

Het dit geniet om so na-aan die natuur te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B
Gesin met klein kinders

Peaceful. Beautiful. Spacious.

Very friendly hosts including the dog!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M
Saam met vriende

'n Heerlike blyplek waar mens welkom en tuis voel.

Loeriewood Garden Apartment is 'n netjiese tuinwoonstel, ten volle toegerus, in 'n heerlike stil area. Marc en Renata is gaaf en bedagsaam, en laat mens dadelik tuis voel. Ons twee aande hier, was die aangenaamste van al die plekke wat ons tuisgegaan het op die tuinroete, en ons hoop om weer te kom kuier. Ons beveel dit graag aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaart V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons was regtig baie verras oor hierdie eenheid. Mens verwag 'n klein gastekamertjie en dan word jy verras met 'n groot ruim wooneenheid. Oopplan- sitarea, -eetarea en -kombuis, slaapkamer, badkamer, loft en 'n wonderlike stoep wat uitkyk oor die tuin wat wemel van die voëllewe en vol inheemse plantegroei is. Mark en Renata gaan regtig uit hulle pad om 'n mens tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeriewood Garden Apartment se terugvoer

Dear Tjaart,
Thank you so much for staying at Loeriewood. We are so happy that you enjoyed our garden and Knysna surroundings. We will welcome you back anytime.
Marc and Renata

Loeriewood Garden Apartment
Ferdi V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en 'n moet vir mense wat natuur geniet.

Marc en sy vrou is baie vriendelik en het ons met ope arms ontvang. Veilige parkering onder dak en weg van groot paaie watgeraas kan maak. Dit was baie stil en onstpannend gewees. Ek sal Loeriewood enige tyd aanraai vir naruur liefhebbers

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loeriewood Garden Apartment se terugvoer

Thank you Ferdi, for staying at Loeriewood. We really enjoyed having you around, thank you for leaving a space so tidy. You are welcome back anytime.
Marc and Renata.

Loeriewood Garden Apartment
Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faser-straat 19a, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA078e6f357feb6820f83098e17a62730bf0d17f9dcf0dd28b73558a99d90d9e63e88108f705fa9b34e867ff61f68e7f84b08f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 19a Fraser Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.062626636291 23.083852506781
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem