Loft in the City Centre

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Loft in the City Centre is 'n stylvolle solderkamer vir 2 gaste in die West Side Studios-kompleks met lieflike berg-uitsigte.

Dié sonnige woonstel het 1 solderkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed asook 'n lessenaar.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof en oond, tee- en koffiemaakgeriewe en etenstafel toegerus. Verder is daar 'n TV met Netflix, Bluetooth-klanksisteem, WiFi-toegang asook 'n platespeler met 'n verskeidenheid plate.

Die kompleks het 24 uur-sekuriteit en ondergrondse parkeerplek is beskikbaar. Die woonstel is 500 m van die Kompanjiestuin af, 600 m van die Iziko Suid-Afrikaanse Museum en Joodse Museum af en net 700 m van verskeie restaurante en kafees af.

Slaapplek

'n Bespreking by Loft in the City Centre sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Loft In The City Centre gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false