Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loft on Honey

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Loft on Honey
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Morgan S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morgan S
Saam met vriende

It was a nice stay very calm and peaceful.

The host was really kind and friendly with us, would 100% go again as all needs were fulfilled.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hadley F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hadley F
Saam met vriende

Baie gerieflik en rustig.

Was voorwaar 'n wonderlike ondervinding. Sal die plek enige tyd weer besoek en ook aanbeveel. Vriendelike en uitstekende diens. Dankie, Loft on Honey. Sien uit na ons volgende besoek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E
Gesin met klein kinders

Perfek!

Loft on Honey is so ongelooflik stylvol en het ons almal dadelik laat glimlag toe ons inloop vir die eerste keer. Die plek is uiters goed toegerus met alles wat mens nodig het en nog meer. Hulle het regtig aan alles gedink. Ons was so vriendelik ontvang deur die eienaar, Tracey en sal verseker weer by hulle bly as ons die area besoek. Ons sal Loft on Honey vir enigiemand aanbeveel, ons het regtig lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loft on Honey se terugvoer

Baie, baie dankie.

Loft on Honey
Carena F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carena F
Gesin met tieners

Pragtige akkommodasie.

Modern, veilig en geskik vir gesinne. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loft on Honey se terugvoer

Thank you Carena!
You were an absolute pleasure to have.
Please come again soon.

Loft on Honey
Liezel G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel G
Saam met vriende

Fantasties!

Ons ervaring by Loft on Honey was onvergeetlik! Die interior is verskriklik mooi, alles is so netjies, modern en stylvol. Dit is volledig toegerus en die eienaars het aan elke klein detail van gaste se behoeftes gedink. Dit was so lekker om daar te bly en ons sal vir seker dit weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Loft on Honey se terugvoer

Baie dankie dit was n plesier.
Ons sien uit na julle volgende besoek met ons.

Loft on Honey
Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Honeysuckle-laan 59, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9dcdcf998d6d3b9e64587441ed290059a4254d050f6a7a59b3b08007bb16fa0af1ff61a6dd7631d2c143e1c9751850012f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 5 5 1 5 59 Honeysuckle Avenue Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.955387244603 25.524736422685
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem