Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loft on Honey

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Honeysuckle-laan 59, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Loft on Honey bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dakwoonstel op die eienaar se woonerf in Sunridge Park, 'n buurt in Gqeberha (Port Elizabeth).

Die woonstel het sy eie ingang en 'n tuin met 'n vuurput en 'n buitetafel met stoele. Dit is modieus versier en het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 2 badkamers, elk met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus en die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea. Daar is ook braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Die huis se ligging bied maklike toegang tot Sunridge Village Shopping Mall en ander geriewe in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Loft on Honey sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Loft on Honey
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Honeysuckle-laan 59, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Loft on Honey het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Honeysuckle-laan 59, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9dcdcf998d6d3b9e64587441ed290059a4254d050f6a7a59b3b08007bb16fa0af1ff61a6dd7631d2c143e1c9751850012f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 5 5 1 5 59 Honeysuckle Avenue Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.955387244603 25.524736422685