Lofts on Lorna

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lofts on Lorna is 'n gastehuis in die rustige Lornalaan in Ballito aan die Dolfynkus in KwaZulu-Natal. Beide kort- en mediumtermynverblyf, asook vakansieverblyf word in dié gastehuis gebied.

Verblyf word in 4 knus solderkamers gebied wat goed toegerus is en daagliks skoongemaak word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word voorsien en daar is veilige, beskutte parkeerplek.

Lofts on Lorna is minder as 1 km van die hoofstrand af en is naby die Ballito Junction Regional Mall en restaurante. King Shaka Internasionale Lughawe is 20 km weg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lofts On Lorna gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R799 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false