Lokovhela Mountain Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Lokovhela Mountain Cottages is die ideale oornagplek vir reisigers. Lokovhela Mountain Cottages is 'n klein selfsorg-lodge wat in die Morning Sun Natuurreservaat geleë is. Dis hoog bo seevlak, so malariamuskiete kan nie hier oorleef nie. Daar was nog geen gevalle van malaria gehad nie en word as 'n malariavrye-bestemming beskou.

Verblyf word in koel grasdak-chalets aangebied. Elke kamer het 3 enkelbeddens en 'n koffie- en teeskinkbord. Warmwaterbottels en ekstra komberse word ook in die somer voorsien.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike kombuis wat ten volle toegerus is. Verder is daar ook 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n TV en eetkamer met 'n kaggel. Buite is daar braaigeriewe beskikbaar en die lodge het 'n lieflike swembad. Geniet die rustige staproetes al langs die bergstroom op die reservaat.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lokovhela Mountain Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 R595 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]