Lomas Creek Lodge
Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 44 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenkampsburgpas - R577, Tussen Lydenburg en Roossenekal, Draaikraal, 1120, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R800R640 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lomas Creek Lodge is aan die voet van die bekende Steenkampsbergpas naby Roossenekal geleë. Die lodge is 30 km van Dullstroom af en 18 km van Roossenekal af. Roossenekal is 'n klein dorpie 95 km noordwes van Middelburg en 50 km wes van Lydenburg.
Verblyf word aangebied in 4 selfsorg-chalets, elk met 'n en suite-badkamer, aparte ingang en veranda met 'n ingeboude braai. Elke kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n moderne, oopplan-kombuisie wat volledig ingerig is. Daar is ook 'n gasvryheidskinkbord met tee, koffie en suiker in elke kamer.
Daar is ook 'n eenhede op selfsorg-basis beskikbaar wat slaapplek bied aan 6 en 8 gaste.
Die kamers is pragtig ingerig en daar is elektriese paneelverwarmers en elektriese komberse om die koue te verdryf.
Dit is baie gesellig rondom die oop vuur en die koue word sommer vinnig verdryf.
Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Steenkampsburgpas - R577, Tussen Lydenburg en Roossenekal, Draaikraal, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Lomas Creek Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Highlands Meander Mpumalanga
- Kapasiteit: 44 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenkampsburgpas - R577, Tussen Lydenburg en Roossenekal, Draaikraal, 1120, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom