Lombardini Game Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lombardini Game Farm is in die prentjiemooi Seekoeiriviervallei. Dit is net 'n paar minute se ry van Jeffreysbaai en Kaap St. Francis, 2 van Suid-Afrika se top-branderplankbestemmings af.

Lombardini Game Farm bied verblyf in selfsorgkothuis en en suite-gastekamers in die hoofhuis.

Die kothuise het elk 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n TV en 'n braai-area wat dit ideaal maak vir gesinne. Daar is ook spyseniering- en konferensiegeriewe vir tot 200 afgevaardigdes op die perseel wat dit ideaal maak vir troues.

Besoek die branderplank-mekka, Jeffreysbaai, wat net 'n paar minute se ry ver is, of hou 'n piekniek op St. Francisbaai se pragtige strande. Die stad, Port Elizabeth, is ook naby en bied interessante setlaargeskiedenis en inkopiegeleenthede.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Wynkelder
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lombardini Game Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za