Lona Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lona Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige, lowerryke woonbuurt in Johannesburg, net 30 minute se ry vanaf Randburg en Johannesburg se middestad.

Daar is verblyf in 4 en suite-kamers. Elke kamer het 'n kombuisie, TV met sekere DStv-kanale, WiFi en waaiers. Gaste kan heerlik ontspan in die pragtige tuin, langs die swembad of op die stoep.

Dié gastehuis is ook lekker naby 'n Sasol-vulstasie, restaurante, winkels en Cresta Winkelsentrum is net 4 km hiervandaan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lona Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za