London Road

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

London Road is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks naby die promenade in Seepunt, Kaapstad. Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die goed toegeruste kombuis het die basiese toebehore om maaltye voor te berei.

Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 2 voertuie. London Road is ook naby 'n paar winkels en restaurante. Die gebou is 20 minute se ry van Clifton, Kampsbaai, Groenpunt en die V&A Waterfront af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na London Road gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false