LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lone Tree Guest Farm | LekkeSlaap
+19

Lone Tree Guest Farm

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lone Tree Farm, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Lone Tree Guest Farm is 'n oase in die relatief ongerepte dorpie Cintsa langs die Oos-Kaapse Wildekus. Dit is ideaal vir klein groepies wat op soek is na 'n selfsorg-wegbreek.

Die plaashuis het 3 ruim gastekamers met en suite-badkamers. Die gerieflike sitkamer het groot vensters wat oorgenoeg natuurlike lig inlaat en uitkyk op die tuin. Verder is daar ook DStv, 'n volledig toegeruste kombuis met wasgoedgeriewe, 'n braaiplek en veilige parkeerplek.

Gaste het toegang tot 'n swembad en braaigeriewe.

Al wat tussen jou en Cintsa-Oos se strand staan is 5 minute agter die stuur - hier kan gaste deelneem aan opwindende watersportsoorte. Inkwenkwezi Privaat Wildreservaat bied uitmuntende wildkykgeleenthede en is ook nie te ver van Lone Tree af nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Lone Tree Guest Farm sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Lone Tree Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Lone Tree Farm, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lone Tree Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Buffelstad Oos-Kaap
Vanaf R2 250
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 250
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lone Tree Farm, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmYTcyZDM1LTkyNGEtNDc3Ni04YzU4LThhMTM0NDJhNGQ3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 250  per nag (vir 8 persone) 16 5 1 5 Lone Tree Farm Cintsa East 5275 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.816786302455 28.086773213278
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!