LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lone Tree Guest Farm | LekkeSlaap
+19

Lone Tree Guest Farm

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Lone Tree Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Willem S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Gesin met tieners

Lekker gebly, die eienares was baie vriendelik en behulpsaam.

Huis was goed versorg, voorwaar waarde vir geld. Alles wat ons kon nodig kry was beskikbaar. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand wat vakansie wil hou in Oos-Londen en omgewing. Dankie, Estelle.

Philip P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige plaas atmosfeer.

Ons is baie vriendelik ontvang en het ons verblyf baie geniet. Sal terug wees. Besondere waarde vir geld.

Alet D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet D
Enkelreisiger

Rustige gerief.

Vriendelike ontvangs, goeie geriewe en 'n veilige rustige omgewing. Ideaal vir 'n enkelloper of 'n groep/gesin.

Christine H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine H
Gesin met tieners

Very nice place. Just a few hiccups.

A lovely farm house with a braai area. Chickens for the kids to feed. The only problems I could say are most of the coffee mugs have little chips on the rim, there is no mirror in the only room with a double bed and both times I showered the water stopped and I had to get out and turn the basin tap on to get the shower to go again.

Anke D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke D
Saam met vriende

Geen probleme, lekker gekuier!

Baie lekker gebly! Sal vir seker weer Lone Tree Guest Farm gebruik. Dis naby die see en tog het mens ook die plaasgevoel en stilte. Erf is lekker groot, honde kan speel en hulself ook geniet. Baie dankie aan die vriendelike gasvryheid. Die huis het alles wat mens benodig. Baie dankie.

Jenny M - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was peaceful, pleasant and the place is absolutely clean.

We will definitely recommend the place to other people and would like to make our visit an annual stay.

Lone Tree Guest Farm's terugvoer

Thank you for your kind review.

Regards,
Estell

Lone Tree Guest Farm
Rika E - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rika E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename ervaring.

Vriendelike ontvangs. Alles was netjies en niks het kortgekom nie. Lekker plaaservaring.

Seugnet B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seugnet B
Saam met vriende

Dit was heerlik rustig en baie gerieflik. Naby genoeg aan die strand en winkels vir voorraad.

Ek het hierdie plaashuis as 'n kind leer ken en dit was 'n groot verrassing gewees om uit te vind dat dit nou 'n gastehuis is. Dit was nostalgie om weer daarheen te gaan. Dit was baie gerieflik, gesellig en skoon en netjies. Tog is die atmosfeer van 'n plaashuis behou. Ek sal baie graag weer daarheen gaan. Dit is ideal vir 'n groot gesin om saam vakansie te hou.

Reta S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die rustigheid vanself.

Ons het werklik so lekker gebly! Die beste van als was dat ons ons hondjie kon saamvat en sy het amper 'n lekkerder tyd as ons gehad. Die plaas is sentraal geleë en naby winkels en strand. Ons kon nie vir 'n beter rus vakansie destinasie gevra het nie.

Jaco D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Gesin met tieners

Wat 'n wonderlike plek. Dankie.

Uitstekende, vriendelike hulpvaardige diens. Het verblyf geniet. Vrou in rolstoel ook gemaklik. Dankie!

Marie V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Dit was fantasties.

Ons het die stilte geniet en ons verwonder aan die voëllewe, regte plaas atmosfeer. Ons het die werklik geniet. Baie dankie alles was net reg geen probleme.

Shawn H - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir jou siel.

Daar is 'n paar basiese dingetjies wat belangrik is wanneer ons oorslaap by 'n gastehuis en Lone Tree Guest Farm het in al ons behoeftes voldoen. Die huis was skoon en netjies, die bed uiters gemaklik en badkamer van top gehalte. 'n Bonus is ook die volle DStv-pakket. Hier kan 'n mens behoorlik rus vir jou siel kry. Baie dankie vir die aangename tyd by julle.

Marga K - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marga K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, troeteldiervriendelike wegbreek.

Wat 'n wonderlike, ontspannende wegbreek! Die atmosfeer is baie ontspanne en 'n mens voel dadelik tuis. Die plaashuis is baie netjies en goed toegerus. Dit het die sjarme van 'n plaashuis, met luukse afrondings - daar is onder andere volle DStv. 'n GROOT pluspunt is dat dit troeteldiervriendelik is en die erf so omhein is dat honde nie uit die erf kan kom nie. Ons kon ons hond saamvat en hy het heerlik met die eienaars se vriendelike honde gespeel! Die eienaars, Donald en Estelle is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Donald het ons dadelik gehelp toe ons op pad na Lone Tree verdwaal het. Die brouery wat net op in die pad van Lone Tree is, is beslis die moeite werd om te besoek. Weet net dat die aanwysings wat ons vanaf ons e-pos bespreking gekry het, van Durban se kant af is en NIE vanaf Oos-Londen af nie - dit is hoekom ons verdwaal het. As jy 'n ontspanne wegbreek weg van die stad se rumoer af soek, is dit die ideale blyplek om te bespreek, veral as jy jou troeteldiere wil saamvat!

Inge W - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Baie dankie vir 'n baie lekker naweek!

Susan K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K
Gesin met klein kinders

Rus, rus, rus.

Ons het heerlik gebly - alles was skoon en netjies en ruim! Na die verblyf was ons heerlik verfris en uitgerus. Die vars plaaslug was heerlik en dis naby genoeg aan die strand om elke dag te gaan as jy sou wou.

Adele D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D
Gesin met tieners

Rustig, skoon, netjies - custard vir die siel!

Absoluut fantastiese vakansie. Die ongerepte natuur en wonderlike mense maak dat ons gesin weer sal teruggaan. Lone Tree se mense (Donald en Estelle) is regte skatte en laat mens so deel voel van die "locals". Hulle gee raad en maak mens die area touwys. Mens sal ver moet gaan om sulke mense te kry. Ons kinders is ook ingetrek in hulle vriendekring want hulle kinders is min of meer dieselfde ouderdom. Definitief 'n ervaring van 'n leeftyd met die gastehuis wat mens laat voel asof jy by die huis is en dit is werklik baie skoon, netjies en het daai "homey" gevoel! EK VERLANG AL KLAAR!

Vanaf R2 250
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 250
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 250
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lone Tree Farm, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmYTcyZDM1LTkyNGEtNDc3Ni04YzU4LThhMTM0NDJhNGQ3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 250  per nag (vir 8 persone) 16 5 1 5 Lone Tree Farm Cintsa East 5275 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.816786302455 28.086773213278
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!