Kommetjie Akkommodasie by Long Beach Perfection Cottage | LekkeSlaap
+12

Long Beach Perfection Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duiker-rylaan 1, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Long Beach Perfection Cottage is 'n lieflike selfsorg-tuinkothuis met 'n ideale ligging by Long Beach in Kommetjie. Dié knus kothuis is die perfekte basis vanwaar die skoonheid van Kommetjie en Kaapstad verken kan word.

Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, 'n prutpot, eetgerei en breekware toegerus. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe sluit WiFi, Google Chrome om Netflix en Showmax te stroom. Die eenheid het 'n Weber-braai en 'n tuin met 'n piekniekbankie en parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Long Beach Perfection Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
1 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Long Beach Perfection Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Duiker-rylaan 1, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Long Beach Perfection Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duiker-rylaan 1, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxTdEE0eZQTgj8CvIOLvVTZKLeIUdjeiMaTdRLALokBcuF3M0i4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1 Duiker Drive Kommetjie 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.137325559898 18.331495830688
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za