LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Long Creek Lodge | LekkeSlaap
+123

Long Creek Lodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 87, Kaapsehoop, 1209, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Long Creek Lodge bied die ideale wegbreek van die alledaagse gejaag met heerlike, vars berglug. Dié eksklusiewe lodge met sy luukse atmosfeer is in die dorpie Kaapsehoop, een van die eerste myndorpe in die ou Transvaal waar spoelgoud ontgin is.

Kaapsehoop is op die kruin van die Drakensberge, sowat 28 km van Mbombela (Nelspruit) in Mpumalanga af. Dié ligging is ideaal vir toeriste wat die omgewing se besienswaardighede en die Krugerwildtuin wil verken.

Die lodge bied individuele, luukse en suite-kamers. Elke kamer het 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, verhitte handdoekrelings, donsveerduvets en direkte toegang tot, asook 'n uitsig oor, die reuse-grasperk.

In die somer raak dit dikwels mistig en dit skep die ideale atmosfeer vir aande om die vuur in die weelderige sitkamer met sy uitsig oor die landskap en woud. Die snoekertafel in die speletjieskamer verskaf ook ure se vermaak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir Long Creek Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Krugerstraat 87, Kaapsehoop, 1209, Mpumalanga
  • Gaste dink Long Creek Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 87, Kaapsehoop, 1209, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATNzakLyGG4nYW3QV7XudEtBAWDUGQzX5gLZVWspGygx2qPGQcD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 87 Kruger Street Kaapsehoop 1209 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.589478352393 30.766864456515
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!