LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Longhill Private Reserve | LekkeSlaap
+41

Longhill Private Reserve

2 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R335, Longhill Privaat Reservaat, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 250 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Longhill Private Reserve is op die R335 tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Addo in die Oos-Kaap geleë. Die lodge is net 11 km van Addo en 45 km van Gqeberha (Port Elizabeth) af.

Longhill Privaat Natuurreservaat bestaan uit 2 aparte eenhede, naamlik Hornbill Lodge vir 8 gaste en Blue Crane Lodge vir 6 gaste.

Elke eenheid het 'n ruim leefarea met 'n volledig toegeruste kombuis. Die eenhede bied swembaddens, braai-areas, gratis WiFi en sekere DStv-kanale. Maaltye kan op versoek voorsien word, maar beide eenhede is vir selfsorg toegerus.

Die reservaat het meer as 20 verskillende spesies waarna gaste kan kyk. Verskeie doendinge soos voetslaanroetes, bergfietsroetes en begeleide wildkyktoere in die reservaat en Addo Nasionale Olifantpark is beskikbaar. Die bestuur kan ook doendinge soos kanovaarte, sandplankry, vierwielmotorfietsry en vele meer reël.

Slaapplek

’n Bespreking by Longhill Private Reserve sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Longhill Private Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R335, Longhill Privaat Reservaat, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink Longhill Private Reserve het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Greater Addo Oos-Kaap
Vanaf R4 250
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R4 250
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R335, Longhill Privaat Reservaat, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjYmU0NjRlLTJhZTctNGU5Ni1iM2M1LWIyNzAwYzJkYzdlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250  per nag (vir 6 persone) 2 5 1 5 R335 Longhill Private Reserve 6105 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.560833333333 25.611666666667
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!